Vir die NW MANNE

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

orangepower

Pack Dog
Joined
Apr 29, 2012
Messages
136
Reaction score
0
Location
Bethlehem
Bike
KTM 990 Adventure
HIER IS N KORT RIDE REPORT:

Ek le nog vanoggend 5H00 nog in die bed en besef ek is mos op verlof. Besluit daar en dan dat my vrou se V-STROM 650 wat sy nie meer wil he nie Sanipass toe moet gaan . Ek bel my broer en 6h30 is ons oppad hy op my geliefde organgepower masjien en ek op die V-STROM. En toe ons weer kyk is ons naby Kamberg
 

Attachments

  • 2JAN  1.jpg
    2JAN 1.jpg
    89.9 KB
Ek moet se die V-STROM het my verbaas, kan nie glo hy ry so goed grondpad nie. En toe begin ons Sanipass klim, baie min los klippe
 

Attachments

  • 2 JAN 3.jpg
    2 JAN 3.jpg
    268.2 KB
Hier is ons bo sonder n problem. Ek dink n V-STROM kry nir die reg wat hom toekom nie.
 

Attachments

  • 2 JAN 4.jpg
    2 JAN 4.jpg
    141.3 KB
Toe is ons verplig om die duurste bier in Africa te drink.
 

Attachments

  • 2 JAN 5.jpg
    2 JAN 5.jpg
    169 KB
Ek wil net vir die Noordwes honne(veral Oom JVR) se dankie vir die tyd wat ek saam julle kon ry daar bo.Ek is nou baie bevoorreg om hier in die ry paradys te woon. Onthou julle is altyd welkom.
 
Ek het vergeet om te noem. Sien die Chines is al besig op Blackmountain pass. Al die lekker rowwe rotse is nou glad . Nog n lekker pas tot niet. Hulle kom nou vining nader aan sanipas.
 
orangepower said:
Ek wil net vir die Noordwes honne(veral Oom JVR) se dankie vir die tyd wat ek saam julle kon ry daar bo.Ek is nou baie bevoorreg om hier in die ry paradys te woon. Onthou julle is altyd welkom.
:laughing4: :laughing4: :laughing4: :laughing4: :thefinger:.....oom.

 
everything that was once wonderful will be changed for some or other reason
 
Top