Waar om 'n Garmin 62s te koop

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Dorsland

Bachelor Dog
Joined
Apr 15, 2012
Messages
12,270
Reaction score
3,872
Location
Nie van hier nie
Bike
Honda CRF 300L
Is daar enige aanbevelings van waar om die beste koop op 'n Garmin 62s te maak?  Ek het op die internet rondgesnuffel en pryse wissel nogal.  As mens bel dan verskil die pryse ook dikwels van dié wat op webblaaie geadverteer is. Ek is in Noordwes maar enige aanbevelings is welkom.
 
Top