Ek oorweeg dit om die eerste twee weke van Sept deur die Karoo en die Weskus te gaan toer, wil sover moontlik kamp. Die woman is nie baie lus vir die trip nie en as die wind en koue nog gaan pla is ek in die dogbox. Enige raad oor wind en temp. sal waardeer word.