PhantomCupcake
Puppy
- Joined
- Jul 13, 2016
- Messages
- 38
- Reaction score
- 1
- Bike
- BMW G650 X-challenge
Hallo Wild Dogs,
Ek is ernstig opsoek na 'n R80G/S vir 'n avontuur volgende jaar. Verkieslik die Dakar kleure, maar enige kleur sal werk.
Ek sal verkies om rondom 40k te betaal, maar ek sal plan maak vir 'n mooi fiets.
Dankie.