Bom-Bastic
Pack Dog
- Joined
- Jan 3, 2013
- Messages
- 138
- Reaction score
- 0
- Location
- Swakopmund; Namibia
- Bike
- KTM 950 Adventure S
Hallo brakke,
Ek is op soek na n tweede handse pannier-rack vir my KTM 950 S. Die rede is eenvoudig......ek het nie geld vir n nuwe een nie. Enige iets waarvan julle weet sal waardeer word.