Was it an Adventure, OR what the bloody hell happened!?? +Part 2 - we made it!!!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Die Karoo se Modderpaaie maak lat 'n Mens met groot Oge rondkyk. Well done Guys and thanks for the lekker RR.
 
Soos hulle se as jy hard genoeg probeer kan jy jou vinger in jou hol breek ... en manne julle het hard probeer ..... maar dit is priceless memories - Is die 1200 FUBAR?
 
:laughing4:
Ja-nee, soms wil dinge nie lekker werk nie, maar dis juis wat "memories" versamel ...
Die 1200 is moe...toe... "game-over" ...  :(

Ons gaan dv more weer probeer om die Baviaans te haal  ::) - gewapen met nuwe tyres en tubes en nog 'n paar dinge...
Werner sal natuurlik nie die keer saamgaan nie - krukkelys en op soek na 'n ander bike!  :bueller:
Skolla en sy Triumph gaan egter saam - glo as mentor!!  ::) ::)

En dankie vir julle belangstelling!!  :thumleft: :thumleft:
 
Ok, so this time we made it - without any trouble or events  :biggrin: - just a white Bull Nose Hilux D/Cab with white canopy, bicycles bouncing around on the back and his family inside - CX 36 750 - that tried his very best to keep me in his dust on the way out of the Baviaans, and later actually tried to kill me on the Vaalwater road  - by coming right over to the right-hand side wind-drew when you try to pass him!!!  :xxbah:

For the rest - pretty boring  :biggrin: - Skolla just had a close shave with his stomach in the Kammanassie - there is a certain erosion donga you should rather avoid for at least 6 months!!!  :snorting: :lol8:
 

Attachments

  • Paardebont.jpg
    Paardebont.jpg
    387.7 KB
  • Dysselsdorp.jpg
    Dysselsdorp.jpg
    311.4 KB
  • DeRust.jpg
    DeRust.jpg
    420.2 KB
  • GeorgeStart.jpg
    GeorgeStart.jpg
    439.2 KB
Olifantsriver/Barandas area ...
 

Attachments

  • Vlakteplaas1.jpg
    Vlakteplaas1.jpg
    403 KB
  • Vlakteplaas2.jpg
    Vlakteplaas2.jpg
    352 KB
  • Vlakteplaas3.jpg
    Vlakteplaas3.jpg
    385.7 KB
  • Vlakteplaas4.jpg
    Vlakteplaas4.jpg
    379.3 KB
Continue ...
 

Attachments

  • Toorwater1.jpg
    Toorwater1.jpg
    399.6 KB
  • Toorwater5.jpg
    Toorwater5.jpg
    442.7 KB
  • Toorwater4.jpg
    Toorwater4.jpg
    399 KB
  • Toorwater3b.jpg
    Toorwater3b.jpg
    415 KB
  • Toorwater3.jpg
    Toorwater3.jpg
    357.7 KB
  • Toorwater2.jpg
    Toorwater2.jpg
    405.2 KB
Willowmore - Baviaans ...
 

Attachments

  • Skillie.jpg
    Skillie.jpg
    400.1 KB
  • Uitspan1.jpg
    Uitspan1.jpg
    437.2 KB
  • Baviaans2.jpg
    Baviaans2.jpg
    400.3 KB
  • Baviaans1.jpg
    Baviaans1.jpg
    406.8 KB
  • WillowmoreHotel.jpg
    WillowmoreHotel.jpg
    428.3 KB
Uitspan
 

Attachments

  • Uitspan2.jpg
    Uitspan2.jpg
    400.1 KB
  • Uitspan3.jpg
    Uitspan3.jpg
    448.7 KB
  • Uitspan4.jpg
    Uitspan4.jpg
    362.9 KB
  • Uitspan5.jpg
    Uitspan5.jpg
    343.8 KB
  • Uitspan6.jpg
    Uitspan6.jpg
    363.5 KB
  • Uitspan7.jpg
    Uitspan7.jpg
    320.3 KB
a Severe contrast from the previous ride's mud and water - now just dust, dust and more dust ...

;) :thumleft:
 

Attachments

  • Uitspan8.jpg
    Uitspan8.jpg
    367.6 KB
  • Hartbeesrivier.jpg
    Hartbeesrivier.jpg
    421.9 KB
  • Kammanassie.jpg
    Kammanassie.jpg
    410.9 KB
  • George.jpg
    George.jpg
    396.6 KB
Daai ou volstruis kasteel net buite De Rust is een van die mooistes nog in gebruik in daai omgewing. :deal:
 
Dankie julle,dit was lekker om weer saam te ry,tot volgende keer :thumleft:
 
Seker ek het julle 3 gistermiddag so half twee se kant op die R 62 gesien kom van voor.
Groot Goud kleurige Jeep....maar julle WAAI mos nie vir karre nie...net middel vingers seker. :imaposer:
 
ChrisL - DUSTRIDERS said:
Daai ou volstruis kasteel net buite De Rust is een van die mooistes nog in gebruik in daai omgewing. :deal:
:thumleft: She's a beaut!!!

woody1 said:
Seker ek het julle 3 gistermiddag so half twee se kant op die R 62 gesien kom van voor.
Groot Goud kleurige Jeep....maar julle WAAI mos nie vir karre nie...net middel vingers seker. :imaposer:

:lol8:
Ons waai net nie vir Jeeps nie ...  :p
 
Ja dankie julle, dit was lekker om  weer  saam te ry. Maak nie saak of dit nou hier om die kospotte is of in die vreemde nie, lekker bly  lekker. Woody1 jy sal maar n sign moet opsit sodat ons jou kan uitken oppad  :bs: :bs:
 
Top