G
Garfield
Guest
...dit maar sukkel-sukkel gaan by die kantoor, en jou dogter kuier by 'n maat op 'n plaas in die Karoo?
Jy kanselleer haar lift terug, en jy gaan haal haar sommer self :thumleft:
Dan ruil jy dit...
Vir dit...
Ry oor 'n pas...
Tot op die plaas, waar, tipies Karoo styl, die plaasmense jou nie weer laat ry voordat hulle jou 'n halwe lam gevoer het nie :biggrin:
En terwyl ons daar is gaan ons gou kerk toe...
Kyk na 'n ou fixer-upper, dalk nie nou al koop nie...
En dan die lang pad terug...
Red jou eie lewe hier voor jy totaal dehidreer...
Besef dat dit begin laat raak en dat jy by die huis moet kom, maar net voor die huis hoor jy iets roep...
[flash=854,480]https://www.youtube.com/v/syVvZw6hrGc[/flash]