TWE-TWE
Race Dog
……ek weet daar is baie van julle WD’s en jul families wat in hierdie omgewing vakansie hou……
Elkeen bring n piekniekmandjie,jou familie,n sakkie hout,sjokolade en n stuk vis wat julle in Voorbaai(Mosselbaai) by Chatchalot kan aankoop….en dan braai ons kaalvoet voor op die see….
Miskien kan ons n potjie patats ook maak….
Datum: 26 Desember 2015
Tyd: vanaf 14h00 tot laat
Plek: “Houtkasteel” Kusweg 79 Reebok
En as nagereg gaan Pieter Smith en Riaan van Rensburg daai Saterdag vir ons n sundowner-show hou met die see as agtergrond…....
Hulle vra gewoonlik R100 per volwassene vir so n tipe optrede…
Dink julle so iets kan werk?
Ok….as julle rerig nie wil vis braai nie,kan julle n tjop ok braai…….