Waterberg Modimolle

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

woody1

Bachelor Dog
Joined
May 21, 2012
Messages
13,373
Reaction score
2,361
Location
Riversdal Weskaap
Bike
Yamaha Super Tenere
Beplan Sondag om bietjie Waterberge toe te ry.  Gaan by Nylstroom afdraai en dan die berge in na 24 grade 23 min 02 Suid en 28 grade 25 min 07 Oos...... daar is 'n radio site wat ek jare terug BAIE by gewerk het.
Enige iemand met ry roetes in die area ?
 
Top