Waterval Boven Desember 2012

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Jan 2, 2008
Messages
1,713
Reaction score
298
Location
Vanderbijlpark
Bike
KTM 690 Enduro
Yello,

Ek is besig om 'n trip te beplan Waterval Boven of omgewing toe. Die plan was om soontoe te ry met krulletjies en draaitjies en dan by Elandskrans Mountain Resort te slaap ... maar blykbaar bestaan die plek nie meer nie.

Is daar ander plekke in die omgewing wat ek na kan kyk wat nie soos die paar wat ek reeds geskakel het 'n bike se paaiement vra vir 'n nag nie?

Die plan was om te kamp so just about anything goes ...

Hulp word waardeur.
 
Top