WC BASH outride on the Friday 22 March

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Riebeeker

Race Dog
Joined
Mar 16, 2008
Messages
3,812
Reaction score
0
Location
Riebeek Kasteel
Bike
AJS (all models)
Ek sien daar is heelwat manne wat bash toe kom en wil ompaaie ry om daar te kom die Vrydag.
My voorstel is ry die paar kilo's die Donderdag en dan braai ons saam die aand by die bash en die Vrydag oggend ry ons deur Clanwilliam oor Brand-se-berg tot by die Trawal brug waar ons die N7 neem tot net anderkant Klawer waar ons dan afdraai en die Gifberg sirkel roete doen en dan oor Vanrhynspas tot in Niuwoudville dan neem ons die Moedverloor pad wat dan net onder Botterkloof uitkom. Dan is dit oor Pakhuispas terug tot in Clanwilliam en terug tot by die bash.

Ons kan by Klawer eers 'n "brunch" eet en piekmelkies drink sodat die lewers kan kragte op bou  :lol8:

 

Attachments

  • gif.jpg
    gif.jpg
    313.4 KB
Top