WC - Braaidag by Die Workshop - GOUDA - Woensdag 24 Sept

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

VaalBaas

Grey Hound
WD Supporter
Joined
Oct 24, 2012
Messages
7,700
Reaction score
641
Location
Gouda
Bike
BMW R1200GS HP2
Sommer net omdat ons kan

Laat weet wie lus het om deur te kom sodat daar so naatenby getalle is

Die plan loop so

onder 10 mense  -  sommer net braai
tussen 10 en 20 -  klein halwe skapie
tussen 20 - 30   -  mooi halwe skaap
meer as 30        -  Heel skaap op die op die spit

Ek het nou 2 van daai spitbokse so die wat lus het vir 'n ou skaap koppie laat weet en dit sal ook gedoen kan word

R 60 per kop / persoon (edit)

As die dinge van die padstal al gereel is teen daardie tyd - sal ek 'n houer daar hê vir kontant donasies vir hulle rebuild en ek maak weer so laas met die Cancer-vive dag. Dit wat oor is na die kostes af is gaan ook in die houer in.

Dis kort kennis maar Wie's in
 
Top