WC Sat 15 Sept

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Jul 9, 2010
Messages
1,312
Reaction score
203
Location
Paarl
Bike
Yamaha T7
Dink daaraan om Saterdag vanaf Paarl in die rigting van die Cederberg te ry, weet daar is n groep wat daai kant toe gaan maar ek kan net n dag trip doen, wie ry nog en waarheen?
 
Top