LionBuell
Pack Dog
Hallo Honne.
Ek is opsoek na 2 of 3 kamp/challet plekke in die area op die foto onder.
Die vereistes wat ons het is:
-'n swembad of swemplek.
-Kamp plekke verkieslik nie in die stof nie.
-As daar 'n dam is vir visvang is dit 'n bonus.
-Kamp kragpunt.
-Verkieslik nie TV of cell opvangs nie.
Dit sal wees in Desember vir ons jaarlikse familie vakansie.
By voorbaat dankie.
Sent from my SM-G955F using Tapatalk

![6da776960763492d8db7915bce2dfdbe.jpg](https://proxy.imagearchive.com/65c/65c8b0711638df81cde9fdd3e703b13c.jpg)
Sent from my SM-G955F using Tapatalk