Die ballade van Dunnes en Dassie: Eerste groot trip Kaap toe

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Dunnes said:
2StrokeDan said:
Dunnes, dit was n heerlike lees, en foto-kyk.

Het  julle die oompie se generator en liggie teegekom teen Towerkop op?

Ek wou nog altyd gaan kyk, maar kom nie so ver nie.

Ek het hom al vanuit die dorp gesien, maar nog nie daar opgestap nie. Oom Stanley se lig is op die Suidelike hang van Elandsberg. Die piek is suid-oos van Towerkop self. Om by Towerkop op te stap, neem mens 'n heeltemal ander staproete.

Vir diegene wat nie weet watter lig ons van praat nie, kyk gerus hier: https://sites.google.com/site/towerkopinfo/nearby-hiking-routes/stanley-s-light-hiking-trail

Dankie vir die verduideliking. :thumleft:

Jy is omtrent soos ou oorle Hugh Hefner tussen die girls! :peepwall:
 
Ja nee, my 18 jarige self sou dit nooit kon raai nie.

Dis nie altyd maanskyn en rose tussen n klomp dames nie. Jou rugsak is effens swaarder as gewoonlik

Sent from my B15 using Tapatalk

 
Dunnes said:
Ja nee, my 18 jarige self sou dit nooit kon raai nie.

Dis nie altyd maanskyn en rose tussen n klomp dames nie. Jou rugsak is effens swaarder as gewoonlik

Sent from my B15 using Tapatalk

Ai nee, daardie is darem nie regverdig nie...??? As hulle iets wil saamvat, moet hulle dit mos self dra. Mens moet net leer hoe om te pak - swaar goed onder op die heupe (en girls het mos lekker heupe) en ligter goed bo >:D
 
Wat-wou swaar dra tussen die dames! Gmfff!!! Dis die amper 200m se klim tou en daai staal speelgoeters wat jou laat verbeel het dit was so swaar. En die dames het 120m van daai tou gedra, al die kos, insluitende die braaivleis en n klomp van daai staal klokkies. Hierdie dames is ysters en sal vele mans in die stof in loop met n 25kg plus rugsak! Wat jy swaar gedra het is dit wat jy in n galante poging van ons rugsakke afgesteel het  ;)
 
Eish, nous ek in die moeilikheid.

Ja nee, beter donkies kan ek nie voor vra nie.

Terloops, dis aluminium, nie staal nie.
 
14 Des - Deel 2

Ons bestemming vir die dag was die Tsitsikammawoud naby Coldstream. So 300km se ry. Die Ooskaapse afdeling van die Bergklub van SA het in 1960 'n hut gebou in die Lottering plantasie langs die Lottering rivier.

Na 'n welverdiende afkoel in die slikdam, pak ons weer die kar en vir Dassie. Teen 2 uur die middag ry ons Ladismith binne en ek kies koers na die naaste winkeltjie wat koue koeldrank verkoop. Terwyl die dames bietjie inkopies gaan doen het vir vanaand en more oggend, probeer ek 'n sakkie ys in my camelback prop. Dit was bloedig warm.

Nou terwyl ek koeldrank gesoek het, het die dames mekaar bietjie begin opvryf. Ek is nie seker waaroor nie, maar ek wou nie ingetrek word nie. Ons trek toe saam weg, maar 50 verder stop die blou karretjie. Ek trek langs hulle in en hulle vra: "Waarntoe nou?". Ek dink dit was die hitte en die moegheid, maar toe wip ek so bietjie myself en vra dat hulle op hulle selfone self kyk. Ek kon sien die kar passasiers was op 'n dun draadjie. Meteens trek die dames weg in die rigting van die hoofstraat. Ek ry agter hulle aan en nes hulle moet links (oos) draai Calitzdorp toe, toe draai hulle wragtag regs. Ek het hulle nie gevolg nie en wag toe dat hulle hul fout besef. Ek kyk hulle agterna en sien hoe hulle suid draai oppad Kaap toe. Dis op daai oomblik wat ek hardop in my helmet vir hierdie situasie begin lag het. Ek ry toe agter hulle aan en kan nie glo hulle het by hierdie bord gery en gedink dis die regte pad nie.

KdbqkgF92UWGZ8YfZpN8OZ0u0FPJ5IX3FB3jCienesVeVjyJ8i-3nNQ_GXfPw069pRO_ZL0EelLdyLFS-haZ-b-KtAkAR9VLb4KzuEMHoj-2gn8qQtCU34_q7_utstUHi1AfDDp95DmrI92QZejOzA2fPN_9CxFutwbQiPV2M1IB93k0alwZkxCWKnHeF1i6DHc1Z_154lc-_mI9kZgiXLf3FMtUKay_3V97Ye9n3RkErkugtEuSdM2aKVnn5sSq3sbesjkCThx4H7JJJ_-bUrX8Rm4hWocJxQR1Mfy_qR4yCTeBG31Gzsl01bVsiAjj23iiw1MzWkbPUl0SFhcXy_JS43nVLeoAAQ0jFJF6anKo4gdBl5PRyaPsdHkvKTVGPX5frh22YucjjRi87Gi_pndB8mzNd6NLj3QiqmX9SHMX0VKk2fV6QQKAK37n-SmwJ5_809V2N6QEHoO7lamQ8H3deoBUlN9XB7JVhhJYpVTV8g1inQBKn4J7uOAFMlNoar1dZ08gAuy0c_7ZXRaBMEQ-6af18kSvkdjdeFFWbklAHD0Kj9NxoWCdVGssF16RVi0J8_s5ESV4ic1zJO1kGBv0J6wMVHbDOM8lNngL-w=w669-h369-no


Uiteindelik kry ons koers Outshoorn toe. Ek het bietjie vooruit gery aangesien ons nie baie tyd het vir stop nie en als neem net soveel langer met 'n motorfiets. Ek is ook geneig om meer te wil stop om bene te rek. Net voor Calitzdorp stop ek by die padstal en wag hulle in. Ons kry 'n paar lekker spanspekke en ander vrugte. Hierdie geweste is beroemd vir hulle lekker soet spanspek. Ons bespreek toe om tot in Knysna te ry en daar te eet by die waterfront. Daar het 'n verskriklike wind opgesteek en ek het weer so bietjie vooruit gery.

Ek het suid gedraai in Outshoorn, oor Outeniquapas gery en by George op die N2 geklim. By Swartvlei trek ek af en bel die dames. Ek giggel lekker soos Magdaleen my inlig dat hulle per ongeluk van Outshoorn af met die R328 gery het oor die Robinsonpas tot in Hartenbos en toe eers op die N2 geklim het. Nee kyk. Later die aand sou ek uitvind dat die twee van Graan susters 'n behoorlike bakleiery in die kar gehad het met kathy wat net agter sit en haar ore toeknyp. Shame.

Na 'n welverdiende aandete op die Knysna waterfront, pak ons die laaste ent in die nag aan tot by Coldstream, wat net oos van die Bloukranspas. Ons volg 'n grondpad vir so 4.5km deur die plantasie tot by die Formosa hut. Die bergklub het nogal so manier om spesiale padjies te probeer wegsteek sodat net diegene wat weet waarvoor om te soek, dit sal kry. Dit was hierso die geval. Na so 10 minute se vind ons die padjie. Mens kan nie by die hut parkeer nie, so ons parkeer en dra die nodigste goed vir die aand en ontbyt tot by die hut. Dis so 250m se stap.

Die parkering:

P18xFfeeBoD8JteB5WGP13W0_wpT2iIrTmF91sZqVqmQiY6KhzxZzjbItBTpSWs4vwIJcIrX5BKAQIlobArz47mOGILn1__i0K7fg-BVN0wgUdP0cMotj1x-vjQMLN8e_Je-Oyof8hJpANnbPiMR0AlaZqMZkXtnaGjznk88EfmRRXUuNeY4PtPxvhCllSmzqEhF46llGozwPuvvSc9TzJrXsTM_ftw4qb-us8MV26gyV04r3dUsQL85ELkqlugWWl5DMPfTull5z_n8csv5KTChqqTMQB0CcEo_1le6wxIw2F4rdslkLZeh_CbUWdIV-0UbObEly0S3QuOGJ1cGZ1b2rv2xVUrmrH8pOHSo_b5tdd1Uh_MusddnVIhiazLkGKGeQqL6zQA_p6X8pd-0p3T8XasLgK2gdUGrY0YD0ASrLcvez-vtkkWdm0KPGnvpYOtPQMHdHswLDGTbeFSAtkFtUtRw-Eo7eW6uSyBgLOJf7K8FdvE0W38mACpJs3082dqM9ERMvjgKd9MIVwkzFooUSm4X0-pxSOD6CFWZunud5-O7BJ48NJpIbw543fbpJx3W2p4Bs7VtBp_DN99H4JWORQXJoyMbPe0yw70r9A=w1024-h612-no


Ons was beloon met die wonderlikste boshut waar ons die volgende klomp dae gaan uitrus na 'n uitmergelende ekspidisie. Dit is darem ongelooflik om 'n lid te wees van die Bergklub. Vir 'n spotgoedkoop prys van R20 pppn bly jy in hierdie hut met die mooiste uitsig van Formosa piek van die stoep af.

Hier gaan ons lekker rus

So paar fotos van die hut:

IHOiSJXHjY4HgBq3QqdI0Bz-NQcCA36qF_Z4x70eqWM3-lpFYZMUO9BrtORE5qiIXzAuOUkW5vCm_-iN4DQJg4bfPftp4NS5myGfBFyuj5nrsATJ1vakaCwy6-e_t5UlBW_sGF1BzaNgBlo_4GWfHuRGzhBdC3KTHdaogvdpTjmfTf-lv1F8v8pRnJm799VHvwMKZS7-Ww33ZdGU0l_6lTNthpZpH2j-c24qtXw_VUHdCZnCgB9rQxIskWaRwtlmHqL3szGGbeCV7vHa9ULEqYI_69Dd5FoZm9p8Dngd6Sb8YVpVNyuXuFFFBzU3kurkRAyZvK-OHWsit1jt0ywdgFphvAOER-jlELEmdjuHr6-P1gNZEFqj2klbA2g8G2hmOCeh78q5CAb6nEHOX-XGK6HY6w8yQuWHzQUb0GBo_IU27qTwbcBwrQVoMuIOlb8UaXOYG7ZMxK6ZQM2hlUFwQDPAn0j6vKVKRMFD86f5ZRF5cooDJh1ssyQjpWMn6L-TDqajA0o3IzZXbAxB8_Dg4FRLgDcPSO7mwGTtb-r9adNhqino5fGmN090oOMgVDUng72Pn-FfKeVBWIvp1pNQqP-BokE7Rfb40n3tZwc82g=w1024-h571-no


6FmsQhfn2jfR4h8dXhsLl1n_OzM0_lU---DU_9f66oaXf8aQmhFPDHAyfWiDGwuEjcjQmONLvpRx5kLjAwZFt3lWyGquEB32WidEVbCp4b40N-ERB8rmZeHztopP0lzLVOQPJVwiDXcoW-h1ch5a6Dtz-_n8Y_QR0tFyZfHiIGSaL_fbrx3nRcjpT6uOxfR44EPmn7jwyA104dO16v3QbkSxeBLDskMy-7Im3bpHmpH0jzDMUDonO65pYiYaX3frgAovpxfq5TtFUxePz_53UvH9UiayMpXpl_jRENSYYjZa4_uw_MglImdr-8qLXCzXxZKCW842INrt1XymKFTMBiwEZOa0OD4Fy_sUuGseCLdalZ6Z8vtMYUShoUvkrNfhad_94Uf53oaGS3woq9AU-SkEbSD25ur_Yv4ax3RV8WeOrrQQMSwfh7sLaziVH36ALyxB08xddyjNzHJ16DHkeV0qG2_hblAF77-AaDJepsyOuwrtw6MdkTyHXtXidPymg0n7I4DbVZcMb0mnIHJcT5WfekX1TMdHe0Xrda1dbs9paF_1_HP45HLlBmAu7M81FzqmaQ2Mr0LrUBY-YKAatwq4QWfE_brRBu6DzraH4A=w930-h628-no


qWPywt3VjcFxMHf3Ujt0uJKmOBcWeM6LB-jCBi3dHmfqO21v3G4hBNGEsC2iEY0n6uC-GWTX0nCGGU-cBPpM6L78TTGngBhWK4mIy2fcUtS_rqpmoLoz0SKHJROAhsHDZD-6VuS10IM3BetQmoHl0fXNt5Ys8d1OZkxU_AEtGeUltqtCVaYmf8F79MHgvT2qkpfv0o_xjmmf4CNaYNCnYUG_gbI6N_ExW_lq4_khjpIPCKfbldJvUdAW2M4mE4c745MTyiZk1M77qW5pAHW_x2N9dr367O0I4MPOS8Z6q-JAmsLBI1kbKwsMNesopiYYF0Y0qxJS2_tHyaZ2N3v6MygvACkBVZFOoHZRWrw5pc0nQC1RSLsDH37F7kf5jESqC9wR2XPHQ1k8uX9-XmDFWDcbPcc1jL65ArkOxXaspowbUO2pXcGf-hy7CODXIbL1Qcows6lwTBL35VyU5LBf66VfknLya1RlHhARlc0TLsYTHnOSJP55ivi4Z4cTIp4ELhABwzYBcThmKx3MDpckhedgBraaKUvkUpE_Vm_vqxmslhCXaEsq2ExoBc8TdL7sNhJe0ClUY0uj9tgs4vwZ3qNlLgxVlHJJjmNps2HPvQ=w1052-h602-no
 
15 Des

Julle moet maar verskoon. Die volgende paar dae was glad nie so aksie belaai nie. Ons het terug in eerste rat in geskuif. Partymaal in neutraal. Maar vir volledigheid, hier is dit.

Post-ekspedisie ontbyt

CNFcPuYB8g3FI5zL5jCfgAxss7uoCmXgysedt6lOpUR975p5WvSY04BD73nPVNsXXyHR_pLUedx0u9pDOoG7m5tLuAWdH_9BSREwA-WKlN_KjdCO6CugeE10-Gc-rfVBaHr3hMs6miRVGFcSNwurEoMnJyauJun41bieAYIpzvkW1rv6RR0dLGSB8lScUeCdDqJfi0lgIoZmx3QDesqZuIWaegyFWeupymzWoLke8s97V0fl5hGrrAxt1K51_JYYb3GaKVAGdXausYBQhd8w7RmWrbyChVXbLk5w-KUVJdSiJzHdKrok47Cr_1ztlVlhPI05XCpoAOV5E6-S8oW5wSf7E3m5YOrWewOpRsBL0N2c115SkAxPexqRBiJcSBAtgGrs5k4hjdhHtlQYjnTRwbbW1l5dwNZSNBr2i2K_1NVH9f7o9XL7h9gdiEtDeFYAqKfBC8GrvSCElLiyFxK9aVFdwwzu07CeuMmzeJykY7U8k4KLGwv3ktoa4l4upaHgTJ0luw9jOn1-W7eGsIFCa1XujNUh7CnnwEqPU0dDAig3utvubEPikqyw9dayYo2WxCgWdlMNX83jsJ7k9ImSUUCfNd7IUBA0v9-wPDjhsQ=w797-h768-no


Ons almal het maar moeilik wakker geword vanoggend. Dit was wonderlik om vir 'n slag op 'n matras te slaap dikker as 'n duim. Met 'n lekker uitgerekte ontbyt en nadat die dames (en ek darem ook) 'n koue rivier-was gehad het, het ons rondom 1 uur se kant Kareedouw toe gery om by die slaghuis 'n draai gemaak. Vir middagete kry ons lekker jaffels by die Oude Bosch padstal by die afdraai Eersterivier toe.

Na die inkopies gaan wys ek die dames Eersterivier. Toe ek op skool was, het ons 'n paar maal hier vakansie gehou by vriende se huis in Desember vakansies. 'n Beeldskone klein vakansiedorpie wat uit 'n enkele straat bestaan tussen die see en die berg. Groot hoë rotse wat in die see staan maak vir asemrowende sonsondergange. Hier sak die son oor die see. Dis ook 'n wêreldklas visskiet en snorkelplek. Paradys

As die gety hoog genoeg is en jy mik mooi, kan jy hier van die rots af inspring:

BBvx7GRrVKp3MWp6xxeZF5vUnNNqBmOXyGNhJtyBHvxcIXrNDB1jM_7nWk4NBQeLWpQVPFf6QaOhcxqb2X7ZXgXhB3pxB4WM2g3N79zIB61SbKA_Uclr_5BnsIZh1IQmohvssDcI67Bv6DwSotbtly8KE0oCOYNJ5w-xQlgdVMD32FqzgYcFtmIUu7TW3ybTS6YXN1G02PCUpy7tKWhw0Igpoi4G2PDhFyr6ZG4NjdRWMDG0eQlwQkfuNeR2zMb2wsjWKwjAhLffmevg7OenNYvsDgJKwAu-ZnQtssSNaWcMRUnZ4zGPMN-68YNwYKMonzvWNaTr5yW5hf6FUH2bWeQGu6fwqNOALy5wXG9nJQRU64OVPVPvTxZW9HpgwAb06bNPXsmklf_QnAbdigDnNuWUyO5IIG3_y0ahM7BsCQK8FuunMyVmo_Ujh_3NPqPo5IOw9uiV3k_4uVvXGXdbizQYSARjxXsr4ZZGLY1KgY1f42oLnXJhZeWeneD58e2vyv1_tc7v6fgAJiManovH2R3J5cdH7fMpWqJ3Kst9vwUPUbrUGSzVfeCXRMdDduF2TY2-8es4SKNHy0T9qOLqH6D6byPPUH3NPSnyUHsQ_w=w1024-h690-no


upixVNPvS2WF7JvZZHTc3GFj5LIXbmoucjp6XTc1UTE0zUlC7WTsU01IfnyqmQCndZTJE2mdInL4kJwa_mCaNzNbKEZxqffOyGicTKmUDmuCS-KNoL__PKtdiCUYVTbTMTRCz5Q4N3796VphwynR9kJSLKlvHErkPN_3HSYyG3cCdyjw8CTkzWYisgDo4QAJCYhtPv6RxwL9GM6OaNwlKdqNluK6tgz4cguOCRGkfmzK-D1CWsnN9EgK_4tOcc6rPnj-4J2jtgGluOPF-XosWx7vZkJjIQZvZxs93AI48L9anFlQkNVfMfObb5Bts6kINzebIbT_5bDbs_1vGEYFoH7pdZyYG79uvRIWfMkiYSklfBJTHONhGKbrcVKFbNW33-0gcPzgXQZrCuEXy3XoNowmZoW_iphfpjuCFLtSNO5PRNqXsKxuDtLn-_8KdyTkFDMcWqHRI7k4JSufqGeZPoghDTPKc97oUsxIf3vzky7rUhFl7wI5OfPAvnajvHX-jyRYhD7TNOGGTo4gzIh8ZnN3IByDwy7krKiTjr8olXTlsJL5OcT8JRi-WaWUqbfdSCQEIEVu6dLLQNw_t1MUHa6tqgLfdhIOAzLog5l4Ow=w1024-h683-no


Susan het 'n paar mooi kiekies geneem:

FHYDcEQc0KfdaD9_M_sQ0P3xKR7bExyRF8gKF7H_5iuvNGoVksLQW3ypFeJaZSF4ORPmbfnQxYhyujb_X4dJ75V4w1DfybcNmFMKzfpzC7OPmSr02Pwx9z0xeIp8uO3wH9FGuzY_cBH-_HbZM7hRso6HF2xAX9jgGY9qQC-MmFzWmsMW1EE0gMbOzUdABc1OG6TJK8NNsXMhfXx9_A7osL4xTxbxDM3ZN322-E6ug_HMC8Vw8IZbk3vzwmWdi48jiLBSRZou2BKY1VlYLHUU_sBiagnrS7S7UlNve5c60ALSP5AF4WlydKmIEDPbYW5gsOKLFf5sx7JiQU7oNEIzcUn_oZ4h-YYu33-8DXut4661A5FfDY3AGOI-zwF9hAykSOyz-FAM2vEZ91CP4oPj3nBim6fAtVkwoWLrlHJrVzNhlqjRI5YtpMHVxLkep1cXvtO5nGqgV4qF7PWpUuHrYhe7zaIVb41DfQ-ybpLvkKq1hcxmZdFkuGaGs9jBR_iIWvjiMg_lsZfkho8gbrhET6FZ3-_QR5dp35S2dzIMFMArFCqYh_bjXh4y7SdmAmlIwUcfIU8xqjagjQAALojlWJpxVD4VhO7dr5OdqLyoKA=w608-h779-no


jIcUSVXWPHbdSk-5D45006xgeh3dUT-6jdCYkuhEQH4QKHoV8vrqRALpQ3C7uYEU0gHfYIHQYUZYvTvamjyR2mdI2JqgaXrFaFvevOAcY2OV7twD7xpjO32ig58bGMOFZfcRDVdejCqJiId7c1g39HhOYfhF7fa5x5DDaxtH9p7zkEBKzt-luYyKzvS8JCWKixlp_kZgIOkLR9iMkvOq_E-40lGxMIdXkuRu2yZzGPj5_36XUa7bJ2ygTOnCqZhcDOmQcIOSlAenbCcupNibas-unKA2psZfE9ipxULWMi2OEiaJOHIBPsdtcg3G3an88LgWuYx4T68XI4nc-BVj7WZ-lxn6PCgRi2qRj58bYC9uBqe7nMbrLxlPInGC2z4skMDdhrugwd4IJDWMJAiUxdCPrJWQt-Wkpm2-zBD_xqYoZ1buJfp3jahNgmzz-XLmM7NhSmFDFCiVmleSJd4N_vN1pnfhLY3FUSS6Kh8dcWaPb-7bMPqT3J6DqiIeiKrhG5iIkj5RuTGIwvEdih4rEFtO3GmPBX4xo-gHUwtP_Pg3_WZ1SyFBirRXyzDNzlrQNu9LjyF_ESKIpt4QUYENATO6pUWc7-eXBR9_BPs9Lg=w1011-h768-no


CbEYTnKJkYENUj8IcFK5enA0BhAfwul2fg8t3lQRwi6OO-doXGlSjYaT2M_JrN70b4Q_NYz0N1_9TlxLzLucNz29JGlOIufIfFLFCrHkO2K6Jp0_QsqmhraAie7KW7XDn74-UuukvNlYzsdM3JX-VUbe_oZ2q4o8PIoHzehBVV3P7Yi0zAMfbUcusXGg2jB_GGHGGVn83jf__1HAUvWbPnlxD6Rkn9QF7ZXpLIboCcT8u8YyDDF9559vc9REmUsgGo4oz6b-JvFbN_t922dTcIOrKe6PmaAUFJDejBLg2NlU-JQtIAT2SwUUGqB2MxWsNRoXcHaJj2hQGgG_PzeEKv34E5LDRungwGhBIBVAo2mbs8CUpz5LeQdtXn0On6At522a4AZWnLJdhmk_wj39ubH37gAxmt6o9IpGEn0HQLOih4dNTjZO3VPeDLFpYGgqTI7V2iHmILFOli5pRLPZZdejQ16jTCe7OiItzJsRHkxR7nl8DGLGtzOPzV22HUDM6-QtFfmzSPlQLSDeYwn6O9KtbTOmg2Oq7N13y0lQQU10jN7D6k4iOm9P7qrNzYJ3yA3Nj3VTWmaPh9Yf5hLZz0QiYh8l7ayp-TNaJRePHg=w1024-h687-no


'n Luilekker dag.


16 Des

Vanoggend word ons wakker met hierdie uitsig. Formosa piek is nog in die wolke.

plr4lnFqmXApEFoRbEnTvwk5IRcve3TzlfY22QwbciuN50U_4zY6Flu-dCJgD-yyb-gMIEyg7eHWPfpr7MPB_VK7gRZZaLvP5qaYB6A-XMsyFa3P4pG5FWTOzXhz5ILwvFtTibJpZkmdUauIkaGEtkF4KUEt8KpsERgj1SvB7BfjXu0TojRk74DWlEnIFTzA7SX4-rhx2vwb2_4HGvkJJtPhGQLLcdaAcdNAw4dLWOCi4txZcIzBsoCZ4D5NSJkTx0GWWvps_MngFJ1Yfuutl_PhP1rqAEmz7cOAzzYAt9iKV_vvuVxkkxKxG86c2Cj2v54aAC4XcG4AUVfCuNpGsPRMDI9M2nbgNLjQASmyrir9wQNVPg_X2FU3CnfRIN0Q2ZFUCiM5hhaPiQyKzu28mEvPmKR8w0v1ej2ffjhH5LyIMJisGJ6l108fDDnQSTZWPG7971RnEdWFmZa9_Csy4RJwPMoItsgrhKdCoL08EjPw4pqOoDf7_fpIy67k7zaw_TGlEUpl-I05gsQlqL5_5sDYD6hnmbGcXNwsWdVkFM2SVhHGYXBsrX7st5TNdfQSHKmInIed1i3cDBCa292cBJYvcKKeoAXsBZo-8AgR5Q=w1024-h542-no


Die doel van vandag was om behoorlik inkopies te doen in Plet vir die volgende paar dae. Magdaleen het 'n klomp groente ge-"crave". Ek het besluit om met die motorfiets die ou Bloukranspas en Grootrivier passe te ry en hulle dan in Plet te kry. Grootrivier pas was ongelukkig toegesluit (met ketting en slot nogal), so ek moes maar tolpad ry. Ek het probeer 'n padjie deur die plantasie kry om die tolhek te mis, maar ek was onsuksesvol.

Net voor ons vertrek, toe steek Formosa sy kop uit die wolke uit.

ttuBwuCOUAo1pAcV-1RuTuTZS3nEc0ySCBPNjYxPVknat2sf2lxT25FMA974n6Y-1B7lF4SYptndTUYp_oMMDfjAEHOBQ2c4ivbFH2UFvVtpTl3ysRcfEyVhfG5MFu-ajgZmk0Q010tmjrsmHpnrK6HW3wp0GGhQrj-8-33r9TPDHAEgRlNLGRNkx8WdVOMFuiE_HZ65VBs81m7EB9Vphd3bbRDHucBT_tMVe9YPIlZFncDHxgUjEJ5tHpsfPxtEIAK3UZuPINAwj9JkvDBxW4DbusgskQG9eKXeS71BdCXZMT_xiy49LM2ZICbC_3wHqf8CvubzV1aUyrg4IAxw2mQ_DWQe1U-yS22BmYAfrMaYafa24TGW4EG8OkYduT6KgZfzwz6m-YzWupMHuZGfUThYLDgO8-MgybTg0Kuq-MGBs2yAo_Bni4zRJGuez41h7_SxOx6vPMbjsJqknfsxHOxyy6mgYax8A9bT3ZNR0uFxrwIpxZOXQFmMFC29V2M_etRTSGWz-RLDq3V9FH_1jl3y5fOHUEErkhUGesWPjAzBSDXTKnjh5AM9P02CY3GZcUqBId4LGEIh4GyD-marxtSgSLoy3e7ypJDE7JM_0A=w1024-h761-no


Susan het haar kop ook by die venster uit gedruk.

UxUTB2Oo5ccDJoKHpauSW6O9BpHlwEs1MlK71EiNdsatt-S9HdBOGrIulb8hiApPxi9IpiqvelygxfDwDTa7Hukc6ctjS6Vv99odDNM9JQOZIzgzW9sxPHekgJUHBYlwVXI3XkR7tabf1inlTtrRlCRhc_TsmegS4knr0ipLeIDk81Cachf1sEYYyEypvjVa2wHEZyNUPGJ05C5zanHb1W--8NrzpFC8weOZzv7qt6gK5fVxcBZpSyPsve4p2FA_cMjK33UCXMXf34ChcrAyfMmOUtNzSB-RloXGnCk5gUurMABN6tmZ0Nsu8BOIA_By55c0VpARd2msYpjAQMi0BozjHowAjro80QXgWW5Q8FoSLFRnc4upJJq-LgvuWxatiOi6S2ogav0jyhFWM1pFOmAhkpp_zLeDsBxw-CIH-mAnAGipP1ymq9YXDrAvBgR3mrINfMuXNUAW-GGEMxQQyjKCrb9pKdbPHc3WD5rBIE9OTxCvx_iw4agXxc8rtOzN0iwIQ39r9qOMOn3J3TouDxOpKoz19tzi_Txp3PCoUYJbhj75PBaMtc1QNgFtHxVjuVIE5HtDbTrD__JzBGfxjQOQDGg28a3zRsHsn3STpQ=w596-h779-no


Na die groot inkopie tog het ek sommer vinnig begin vuurmaak. Met so uitsig kan mens nie anders as in jou skik wees nie.

7yYote3oCFAmzMbEcOcGcDh_dDoPaORZYvWJuipEvXlWMql8Ank_t-R8znKZISm6gYt95PiQfIL9mNxHB5-hf-ldfFn9vBgRSFzT7BgydjjRm_PyPW9A4EX6bcl_Dfu3eMsXZP-1fMRB-MT7dJ37cbfOoQjYYt_dNttumO23Ung20RFsNNyHHC24zzjBi9VqYAOZBzLazc4Eu6mVd6LVgo1nDqreKpUXGFK6uheea1v4TM3unpr5d8VVNM7m9CSjGDGNjEY-cGcZHABRIbEk4S2jlid9AlYeiMhmGMRaz0e6shgG452251-U8ZUKZVY_9VbYEUvjqx6GsvApZotXZ8pfObxBeeiaRudFOrUBDXXHq0fD5FXVEE0Lay0oJklI6COcAyfy97K-WhdRy-OLsY_z7_8iyvyoC6SkIWhT1x0pX2WCYniQ6w_xZutqxTHeiNVnr1oeKyeWMKE6r_2Ti4i6-0G3NxVzHfKJyqixKeSA4i7d4yu-BTvZ9gHiQSh1SOTuRmAWTKdf0iep8ptrFaZU7VwdN5eqFO79g3xGpVD3g8FxAASeZhj__poLzRg8rJfBuAR0_WVQ4PYY5PgLqb6hLZZvL7Yxqwpv2ar0Fw=w1024-h512-no


Ek het vroeer die oggend die stort volgemaak en in die sonlig gesit. Maar die dames was nie vandag vuil genoeg nie. Die sonsondergang was weer iets besonders.

bJ4eTMmGsOzfJcLwlAk1u9hHNrUeKGkoiD3hDm72Q4Ad0RwfrIN-4mu-3pZgPt1-uKdE-KRrM4U1-5M27lGIeWH9IYlGL3oHUfVRpeQIVU-oe_IYeiql_DCqKoEXFLv4OGeSGe117R9GiZYCMobS5R9YeVi3oNzZ2hURS-EhE71X94g_thmmZLRPHLy2j2mwFj3xlPHxQbiB9isDUmpv5Kx9JczZb1g8t2qAztcN6MBFRtrD-nE_lc3pzT3UAJP0bKCSNPiSwzDfR-Ps52eW8inO4OunTMXaFqqH7emIUCqqkkI1k3OL1K0_yqD4gOgKD6kYL6Yc7AAIFCh1MNuR77QHvYRNXKywUOyCcGKHCgW72U52UGbzMiCcm50CryTC05hAQiUcEo1m65s4nZQoibB3lB6ZEimSF-EhGPqVWhBgYzLNqBNCbzP4eyffKxPm3V4QTdPsPB4Ql5mMp1nftRBB0m4DUzXWkyi80hvuxNJcwmR_tVgetPQBjnqd1AhLM5ZWebGT88hkD6B1TGYLZidQdrjOkVOcQnHJRww53CQsFobTHzBNm_nmBwhcZxa4eSv7i8PA4jQWB4di0e4uA9GdYkkwx_1lOp-UQlSF4w=w1024-h576-no


64n_zXuqS9l2IA_DyZMdlRwPAJJPFmgxpmzdj4ia_UVJ1MPqakZwI5UzAvUSZsTNkrorUiPN4ZU0Wenz_MPYXcc9tTsEF90gqZ0xn3Ue_Gn87PkLlMgcB5CaND4vq8DEW61-pphdB4U7Z5yHsYfhMzlo1GoezSaFuyRPxRr2omTC-T8LIOzUVKErPP7SSt8ANASYm2b2I5Bv_6_ipjkYcrOt3CX-tW513R8mVXVq1tDAXWS_3LMA5w09GwnP4wXSrHAf4MTIQgMOmA_HYMEj-nlhr_JBz7N3OZ7wRXd5DFflyEelS25-ScZubswLQmBxwLOSihBLcmlpqk6K21LIKS-dXdr93bWs5VlJ6t-XZTWjmrYCvXKQoyNBblADvgbJpL2g2SvMJQ67qU-jIq6kVFpuVCCqcGHNvC23KwVxP3cDJTVEhTIPdBSjPNdzPChSfWJ-paV-fI-G-3Uz8zgqgRvNIU7XtiT6Djcba2FuXNRnwOhW1WUIuafGS2FOajkytO1j2rcOSmdFhTGPPEipAH8tgA6nyDp57jNL1O1Ou_top3ipgKlmgW0E94o1ti_b_ipttbRpbmGnpaWaRgTfN1HQTNvxhoFSXY7YQUdrwA=w1024-h581-no


Kyk, daars darem niks so lekker soos braai nie. Kyk, om so tussen die lampe en kerslig aan te sit vir die flattie en gebakte groente maak Magdaleen baie gelukkig.

vVzOcSuQ0i9GPBHuzWWz-5SnUHpnb9d6uqaVfVJ--g_KEkAGVWvX6tzm34yeHTQEzniUCJHD6Ap7WSM8z9ERdtbX9LRFBdAMf0ak6gynjrGryTQDsq8jdTY8t1cJ-3rUpoeUrA2FVT78Dh0uhEf_zlCdGBYaCiX28VTdrHbz-HYJbR9DYx_rXqZfpKJ9tjRF4PNXD-tRFl72KdM8Pduw7RfQOgUv5ZHewvb4epFqJW2It2xbVPB2i2nG47u9z5IaJ_Quvja5BmO4vAOx3m-D5f1qRf6uuT-xVbFd96a2d_L6Dgk58ICq7GFYE8Adr5GrPnVQZRtAlVVls1o3GsxFPx9kRByRzpGRwLFBR01JHePyGyKrVo9rV8C7Xbe4iwS7gE4oZinxfdlLpkyMy5TNMab4J5sC2YskSMizl3Q_9mfi8z8SGOUTwDziRCwiPg-t5yKt_kw39c0UhY4RoRRqI3v_7uTRvU-ih3n1Kjgipo2juPounOGytPmjbARl9BbrvU7-45yNd4fcVpe6AjfdMzKnJ7xGttkd__lngzMfjoIwArJFw-ogc-X1v8V8uptLEnSMcuvj-smWdTJBu4yVVsub0aOL9XAfLfn-P2Jl5A=w1024-h512-no


wHY6cwW-XOKtMmd7ClaGLtbr_N4EnUX2i7ShYUSuKsTW1QFL4pmVuAfYw5nU81AAou6eBQDF0gc8oCmS5HgdTknvk8ITFJf2o2iq8Am-rdrcIdTdJJnquM-i60PDJ3aBvD4YxqnEm8Ceo817FxWKUEBSQv2ykipRJEJ7gMQS2CiNVYI-iShrfmWQX4Nrm9yR3-LBfwX3QfgqqIc0jflITLNj8tSddx995zLqvwVP_b7GATqvSXJHUj7q3mEioLHjcpu-nWTGNiQXX0anbNT-ZiyCfJxzkndgY3w3jwCLhHC3xpaQ0SxJDpBSegsHRH25jQo356suu3FlumKVAFjIVXvFCeD1Xu3rAbuAZLAC96__RoWWIkcotS21PRKgbTvyhB_01_0Cj4ge4lcmVc7tmlrUoXdJ3ITWeOBm_qXNtkTEab0x9u-mcyA25p5lPhkA8bAOLFtNPv_VH5USzQKsnS7UFB5S78laycIFrQ9lC-x7GeQ8L2k9MqHNPZP6xdgcipp1cfczBP-LWFEFblYLuGFLD-3T8C58X7A2o1wInzEEb3DZ6pENr4l85vF0ANMi-UDaa7GB8O44NZTlMh92xgwlW610_hojBQwXtA0Y7w=w1024-h749-no


More gaan ons Formosa piek proebeer en die dag daarna die Bloukrans kloof/swem. Tot dan.
 
Lekker report Dunnes!

Towerkop is one of the legendary backcountry climbing venues in Southern Africa ("toof" - witch/sorceress... meaning ''enchanted peak"... and that it is) - and it is entirely appropriate to do that kind of remote alpinism on a motorcycle trip.

Ri said:
Pragtig! Ek is vol bewondering en sommer jaloers. Elke keer as ek Ladismith/Koedoeskloof toe ry, kyk ek met verlange na Towerkop.

[well there you go, Ri - a motorcycle trip sometime meeting up at Towerkop for a 3-day round trip to the peak]  :biggrin:
 
Dankie Dunnes vir die RR. mooi fotos en gesels oor die dinge van saam eet, berg klim en deur mekaar se neusgate asem haal( die stukkie waarheid by ou dame met baie wysheid geleer)
Diep,diep asemhaal en vir mekaar stukkie ruimte gee. Maak my baie lus vir wyd en ver ry. Klim sal ek graag wil leer maar my maatjie het hoogte vrees. Lees ERG.
 
Baie goeie werk en dankie vir die deel. Nou lekker gelees.  :thumleft:
 
the ruffian said:
Lekker report Dunnes!

Towerkop is one of the legendary backcountry climbing venues in Southern Africa ("toof" - witch/sorceress... meaning ''enchanted peak"... and that it is) - and it is entirely appropriate to do that kind of remote alpinism on a motorcycle trip.

Ri said:
Pragtig! Ek is vol bewondering en sommer jaloers. Elke keer as ek Ladismith/Koedoeskloof toe ry, kyk ek met verlange na Towerkop.

[well there you go, Ri - a motorcycle trip sometime meeting up at Towerkop for a 3-day round trip to the peak]  :biggrin:
You're on! Just give me time to learn some technique - that climb sounds way above my pay grade :eek:
 
Most of the local climbers start walking up the afternoon in the shade for 5 or so hours up to the shelter. Then you tackle the last 4 hours the next day.

In 2013, myself and Magdaleen walked up in one day, starting at 9am and getting to the cave at 7pm. That was murder!

Sent from my B15 using Tapatalk

 
Ri, are you looking to just hike up Towerkop or do you want to do some climbing up there?

Sent from my B15 using Tapatalk

 
Dunnes said:
Ri, are you looking to just hike up Towerkop or do you want to do some climbing up there?

Sent from my B15 using Tapatalk

Dunnes, ek wil dit klim ook. Ek is 'n aspirant rotsklimmer, rou, kort en "fluffy". Maar hierdie verslag het my opnuut aangevuur  :thumleft:
 
Top