Weskus

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Mar 26, 2012
Messages
2,896
Reaction score
1,272
Location
Oudtshoorn
Bike
AJS (all models)
Ek soek raad. Ons gaan so van lambertsbaai af ry tot in die kaap. Daar is ñ spoorweg service road wat reguit afloop. Kan, mag mens op hom ry? Dis nou net op di dele waar die pad wegdraai van die kus af.
 
Top