Matewis
Race Dog
- Joined
- Sep 23, 2013
- Messages
- 2,503
- Reaction score
- 150
- Location
- Soneike, Kuilsrivier
- Bike
- BMW R1150GS Adventure
So na Die Hel het ek my fiets onlangs gewas en kom die laaste tyd agter hy loop nie so glad soos ek gewoond is nie. Gister oppad huis toe hoor ek hom backfire en van more oppad werk toe weer.
Waarna kan ek kyk? Throttles sync? Dalk die valve-clearances slag laat kyk??
Waarna kan ek kyk? Throttles sync? Dalk die valve-clearances slag laat kyk??