Where has your bike taken you today?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Malmoer heel boonste foto van die dam watse straal water spuit daar net af van die pad se rand?
 
Between Calvinia and Loeriesfontein
IMG_5991.jpeg
 
Had to add... did some fun singletracks in a nature reserve as well.
IMG_0122.jpeg
 
  • Like
Reactions: 456
Was lanklaas daar, hoe lyk die pad, hy was sleg verspoel, en dit was voor die laaste groot reën, ek het myself belowe, ek sal nie weer met die 1200 daar ry nie, want ek ry gewoonlik alleen
Hy was erg verspoel aan die hotel kant toe ek hom laas met my Tiger gery het. Dis intussen reg gemaak. Stuk sand en bietjie grof aan die Botrivier kant maar rybaar verseker
 
Top