Wie was dit gister? 990 met CEY reg

Wild Dog Adventure Riding

Help Support Wild Dog Adventure Riding:

JacoM

Race Dog
WD Supporter
Joined
Jun 27, 2007
Messages
2,105
Reaction score
98
Location
Somerset West
Bike
BMW R1200GS HP2
Op die R44 het hy my XXR se naam heeltemal gat gemaak..
Hy het verby my gewheelie asof ek stil staan, nogal met sy seun agterop
Ek dink dit was 'n R met oranje frame.
Dankie...baie dankie.... Net as ek dink ek is oor my lus vir 'n 990 kom f....s soos jy en neuk weer met my kop
 
Top