WINTERBERG GET TOGETHER 2014 RIDE REPORT

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Die laaste paartjies. 
 

Attachments

  • P1280309.jpg
    P1280309.jpg
    151.6 KB
  • P1280318.jpg
    P1280318.jpg
    116.8 KB
  • P1280346.jpg
    P1280346.jpg
    204.3 KB
  • P1280353.jpg
    P1280353.jpg
    121.5 KB
  • P1280358.jpg
    P1280358.jpg
    102.5 KB
  • P1280295.jpg
    P1280295.jpg
    143.5 KB
...ook veilig tuis.....sal later die driptrog wys... ;)

...mooi portrette dankie Mev Vis...! :thumleft:
 
To all of you - thanks for being there.  Thanks for helping Louis, Nannie, Rocco, Rechelle & Spoedvark.  Much appreciated.

When we came back today, we voted and we did Mitchells Pass  :peepwall:  :deal:  OK - lots of help from each other, but it was a challenge.  Kiekies will be posted later.
 
The Tigers are home, windswept, again but had a great weekend. Thanks to all the guy's who organised the weekend and a big thanks to the farmers of the Winterberg Country Club :thumleft:  what a bunch of hospitable and friendly folks, thanks for all they did for us!

Jaco, Rod, Louie and the team, Well Done and thanks great time  :3some:

Will post some pictures later.
 
a big shout out of appreciation to all those that made this outing possible. it was an awesome event

here are a few pics of our ride from PE
 

Attachments

  • PHOT0010.jpg
    PHOT0010.jpg
    179.6 KB
  • PHOT0057.jpg
    PHOT0057.jpg
    191.8 KB
  • PHOT0035.jpg
    PHOT0035.jpg
    120.4 KB
  • PHOT0029.jpg
    PHOT0029.jpg
    213.9 KB
  • PHOT0006.jpg
    PHOT0006.jpg
    237.3 KB
  • 2014-11-09 06.49.06.jpg
    2014-11-09 06.49.06.jpg
    295.4 KB
  • 2014-11-09 06.41.48.jpg
    2014-11-09 06.41.48.jpg
    280.4 KB
  • 2014-11-09 05.22.58.jpg
    2014-11-09 05.22.58.jpg
    131.5 KB
  • 2014-11-08 19.21.42.jpg
    2014-11-08 19.21.42.jpg
    91.4 KB
  • 2014-11-08 14.14.00.jpg
    2014-11-08 14.14.00.jpg
    261.6 KB
Baie nice, mens kan somer sien dit was 'n lekker storie,



4kays, jou moegoe, spot jy my nou weer as jy hoor Nadine slaan my tent op ens,  kyk hier hoe staan en gee jy orders aan Huisdier, mens moet maar versigtig wees op so ding, Big Brother is watching you.  :imaposer: :imaposer: :imaposer:
 

Attachments

  • index-38.jpeg
    index-38.jpeg
    228.4 KB
Wat het met daai GS gebeur, dit is nie 'n LC nie so hy kon nie 'n "head shake" gekry het nie,  :biggrin:


Kom, praat bietjie uit.  :imaposer: :imaposer:
 
Ek hoor by JMOL dat Stephan sommer op 'n rowwe stuk op Mitchell's Pas by hom verby "wheelie" en toe besluit sy GSA hy gaat parking langs die pad soek!!!!
 
OK - almal wil weet hoekom daardie GSA daar gaan park het, maar ek wag nog vir 'n paar kiekies en dan sal die hele verhaal ontbloot word soos die Oscar saak.  :lol8:

O ja - niemand het seer gekry nie. 
 
Jakkals said:
Baie nice, mens kan somer sien dit was 'n lekker storie,



4kays, jou moegoe, spot jy my nou weer as jy hoor Nadine slaan my tent op ens,  kyk hier hoe staan en gee jy orders aan Huisdier, mens moet maar versigtig wees op so ding, Big Brother is watching you.  :imaposer: :imaposer: :imaposer:

Noooooo, it was not da Big Brother .........  it was da Beeeeg Mammaa.   :imaposer:
 
Thanks to all participants, especially all organisers and helpers. Appreciate the photo's particularly since I can't post.

Great weekend  :biggrin:  :thumleft:
 
Jakkals said:
Wat het met daai GS gebeur, dit is nie 'n LC nie so hy kon nie 'n "head shake" gekry het nie,  :biggrin:


Kom, praat bietjie uit.  :imaposer: :imaposer:



Deliberate attempt to climb the bank? Bit ambitious if you ask me.  :imaposer:
 
Veilig tuis, dit was weereens n lek naweek, dankie aan al die organiseerders, julle het n puik job gedoen, sien jul defnitief weer volgende jaar as die Oubaas ons spaar.
 
Mev Vis Arend said:
Jakkals said:
Baie nice, mens kan somer sien dit was 'n lekker storie,



4kays, jou moegoe, spot jy my nou weer as jy hoor Nadine slaan my tent op ens,  kyk hier hoe staan en gee jy orders aan Huisdier, mens moet maar versigtig wees op so ding, Big Brother is watching you.  :imaposer: :imaposer: :imaposer:

Noooooo, it was not da Big Brother .........  it was da Beeeeg Mammaa.   :imaposer:

:spitcoffee: :imaposer: :imaposer:
 
I see Mr T is hard at work helping, in the one pic. Good one there Mr T :thumleft:
 
Winterberg trippie!
 

Attachments

  • IMG_0486.JPG
    IMG_0486.JPG
    41 KB
  • IMG_0486.JPG
    IMG_0486.JPG
    41 KB
Baie dankie aan almal wat deel was van die trippie  :thumleft:

Skollie, die Isuzu springs maak 'n groot verskil - baie dankie KabaHond


Gaan vir eers net die een foto van SKAAPKOP opsit  :lol8: . Bennie, was jy miskien 'n bietjie gekwes  :peepwall:  :imaposer:
 

Attachments

  • SAM_0106.JPG
    SAM_0106.JPG
    38.6 KB
Weereens dankie aan almal vir n lekker JOL, almal het dit n lekker get together gemaak.  :thumleft:
Ek gaan nou nie n RR doen van ons pad soontoe nie maar wil n paar kiekies gooi oppad na Winterberg Buiteklub
Roete sou soos volg loop, Kirkwood, Jansenville, Pearston, Swaarhoek, Witmos na N10, N10 na Bedford, Adelaide en Get Together (370km).
Kiekies van KWD na Pearston.

 

Attachments

  • DSCF3771.JPG
    DSCF3771.JPG
    71.5 KB
  • DSCF3812.JPG
    DSCF3812.JPG
    101 KB
  • DSCF3795.JPG
    DSCF3795.JPG
    73.9 KB
  • DSCF3794.JPG
    DSCF3794.JPG
    88.9 KB
  • DSCF3789.JPG
    DSCF3789.JPG
    82.3 KB
  • DSCF3786.JPG
    DSCF3786.JPG
    92.6 KB
  • DSCF3785.JPG
    DSCF3785.JPG
    109.9 KB
  • DSCF3784.JPG
    DSCF3784.JPG
    106 KB
  • DSCF3783.JPG
    DSCF3783.JPG
    69.3 KB
  • DSCF3775.JPG
    DSCF3775.JPG
    65 KB
Pearston na Buiteklub.

 

Attachments

  • DSCF3816.JPG
    DSCF3816.JPG
    96.2 KB
  • DSCF3817.JPG
    DSCF3817.JPG
    98.4 KB
  • DSCF3818.JPG
    DSCF3818.JPG
    89.9 KB
  • DSCF3821.JPG
    DSCF3821.JPG
    96.2 KB
  • DSCF3826.JPG
    DSCF3826.JPG
    88 KB
  • DSCF3828.JPG
    DSCF3828.JPG
    89.3 KB
  • DSCF3830.JPG
    DSCF3830.JPG
    87.3 KB
  • DSCF3831.JPG
    DSCF3831.JPG
    103.3 KB
  • DSCF3834.JPG
    DSCF3834.JPG
    96.4 KB
  • DSCF3841.JPG
    DSCF3841.JPG
    91.7 KB
Top