2021 Yamaha T7
19k km
Std saal, handguards en nommerplaat hanger
Hoë saal en GPS mount nie ingesluit.
Carbon filter uitgehaal
CAT is uitgesny, want niemand het dit nodig nie.
K&N air filter
Tail tidy
Chain guide
Anti bobblehead stabilizer thingys
SW-motech skid plate
Akrapovic pyp, hoër as standaard
Wiel sensors
Crash bars, genuine Yamaha as ek reg is
20mm lift agter maar die standaard dog bones ingesluit
Nuwe Motoz Tractionator Adventure agter band met 1k km, voor is Motoz Tractionator DV met 10k km op
R170k
R190k met hoë saal, Zumo XT en GiantLoop Coyote sak ingesluit
Voor rim het al 1 of 2 dates met ñ klip gehad maar die fiets word gebruik waarvoor hy gemaak is, niks word deur my gat getrek nie ek betaal alles self maar die fiets is ook nie ornament waarna ek net kyk nie. Elke 5k km gediens. Paar krappe op die plastics ( ja van omval en die bagasie was krap) maar niks wat ń sticker kit nie kan toemaak nie

Attachments
Last edited: