Gouda Skaapkop en braai trip!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Riebeeker

Race Dog
Joined
Mar 16, 2008
Messages
3,812
Reaction score
0
Location
Riebeek Kasteel
Bike
AJS (all models)
Dankie vir almal wat moeite gedoen het en saam kom kuier het! Wil darem net vir Vaalbaas en Vaalnooi ook dankie se vir die perseel se gebruik, jammer oor al die skoddegoed wat ons net so gelos het.

Ek, Rommel, Katana, Rinkhals en GS Boland het vanaf Riebeek gery met 'n ompad na Gouda en op die Riebeeks-Rivier pad het GS Boland se bike probleme gegee en sy ma het met die bakkie vir hom en die bike kom haal. Ons het maar almal staan wag om die bike te help laai voor ons toe met 'n kort grondpad Gouda toe is.  Daar het almal lekker saam gesels en gebraai, die getalle het mooi gegroei en dit pot het lekker gekook met die koppe. Mev Riebeekker het weer gesorg dat almal genoeg roosterkoeke kry om te eet! Ja ek het darem nog saam gebring vir brkvis ook!

Ek het ongelukkig so lekker gekuier dat ek nie eers 1 foto geneem het nie!
 
Top