Sunday Ride 26 Jan (PE Dogs)

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Difflock

Race Dog
Joined
Jul 27, 2012
Messages
1,598
Reaction score
64
Location
Kirkwood
Bike
Yamaha Super Tenere
Hi Chaps, I am sukkeling a bit with the photies sorry for the delay.

Thank you again for all who picthed and a lovely days ride out on the country side, although some had trouble with tyre and some a small off, hope you fine girl.

Ons het vanoggend so 7:30 by Wimpy bymekaar gekom op Uitenhage waar ons n ontbyt genuttig het en lekker kennis gemaak het met nuwe gesigte so ook die ou klomp wat vars lyk vir die nuwe jaar.

Ek gaan nie baie formeel wees met die kiekies nie so gooi maar ek sal soos ek myne reg kry ook later post.
 
Ek hoop hulle is nou reg, n paar van waar ons bymekaar gekom het op Uitenhage by die Wimpy en dan die pad na Brakkefontein uitdraai of Inthaba Lodge ( 2de Kirkwood trun off from UHT)
 

Attachments

  • IMG_2733.JPG
    IMG_2733.JPG
    94.7 KB
  • IMG_2761.JPG
    IMG_2761.JPG
    79.8 KB
  • IMG_2764.JPG
    IMG_2764.JPG
    62 KB
  • IMG_2774.JPG
    IMG_2774.JPG
    84.7 KB
  • IMG_2776.JPG
    IMG_2776.JPG
    81.6 KB
  • IMG_2729.JPG
    IMG_2729.JPG
    80.4 KB
:thumleft: gotta sort out the 1000 odd pics and will share
 
Die Brakkefontein pad het ek nou vir die 2de keer deur gery en dit bly maar mooi, alhoewel dit vining begin warm raak het. Maddoglips het bietjie teespoed op getel met n agter band wat op die klippe gesny het maar met Skaapkop se hulp (Call a friend) die probleem gou uitgesorteer. Maddoglips kan bietjie verduidelik hoe sy ondervinding agter Skaapkop was oppad na Jansenville  :imaposer:

Hier is so paar van die Brakkefontein pad, gaan in 2 sarsies gooi.
 

Attachments

  • IMG_2813.JPG
    IMG_2813.JPG
    82.2 KB
  • IMG_2819.JPG
    IMG_2819.JPG
    84.1 KB
  • IMG_2825.JPG
    IMG_2825.JPG
    76.9 KB
  • IMG_2816.JPG
    IMG_2816.JPG
    104.4 KB
  • IMG_2814.JPG
    IMG_2814.JPG
    76.7 KB
  • IMG_2804.JPG
    IMG_2804.JPG
    86.7 KB
  • IMG_2800.JPG
    IMG_2800.JPG
    73.5 KB
  • IMG_2788.JPG
    IMG_2788.JPG
    114.1 KB
  • IMG_2784.JPG
    IMG_2784.JPG
    100.8 KB
Baie dankie difflock vir die reel van als, en Bennie vir die kos en lekker lag.  Hoop almal is veilig tuis.  Was baie lekker.
 
Jman said:
Baie dankie difflock vir die reel van als, en Bennie vir die kos en lekker lag.  Hoop almal is veilig tuis.  Was baie lekker.

Anytime :thumleft:
 
Op die vorige pick staan ons almal onder die boom en wag vir terugvoering oor die papwiel. Intresant hoe dinge anders uitwerk as wat n mens dit beplan, dit is wat so trippy uniek maak, lekker geselsie opgeknoop met die nuwe manne. N Dame het grond gekoop daar in Brakkefontein, glo hulle wil Hitgeheim uitbrei in daai gedeelte, hoe voel die heup nou suster, jy is n yster.
 

Attachments

  • IMG_2868.JPG
    IMG_2868.JPG
    182.9 KB
  • IMG_2881.JPG
    IMG_2881.JPG
    114.2 KB
  • IMG_2859.JPG
    IMG_2859.JPG
    92.2 KB
  • IMG_2853.JPG
    IMG_2853.JPG
    127.2 KB
  • IMG_2849.JPG
    IMG_2849.JPG
    114.2 KB
  • IMG_2841.JPG
    IMG_2841.JPG
    83.3 KB
  • IMG_2837.JPG
    IMG_2837.JPG
    85.2 KB
  • IMG_2829.JPG
    IMG_2829.JPG
    80.9 KB
  • IMG_2826.JPG
    IMG_2826.JPG
    69.8 KB
  • IMG_2848.JPG
    IMG_2848.JPG
    100.9 KB
Die volgende fotos is waar ons aangesluit het op die Paardepoort pad na Greystone oor Koffylaagte. Die is ook n mooi stukkie pad maar met n TWIST, jou agterband lyk soos ystervark se rug en die kanse is goed dat jy n flatty gaan kry, vra maar vir Manic.
Daar is n lekker paar draaitjies maar soos ander Newbie's ek glo lekker geleer het want hulle het n verskydenheid van sand, gruis en draaitjies beleef.
 

Attachments

  • IMG_2944.JPG
    IMG_2944.JPG
    74.5 KB
  • IMG_2942.JPG
    IMG_2942.JPG
    71.6 KB
  • IMG_2941.JPG
    IMG_2941.JPG
    83.2 KB
  • IMG_2932.JPG
    IMG_2932.JPG
    71.1 KB
  • IMG_2922.JPG
    IMG_2922.JPG
    86.9 KB
  • IMG_2918.JPG
    IMG_2918.JPG
    101.2 KB
  • IMG_2911.JPG
    IMG_2911.JPG
    84.4 KB
  • IMG_2898.JPG
    IMG_2898.JPG
    94.6 KB
  • IMG_2927.JPG
    IMG_2927.JPG
    78.2 KB
Oppad na Greystone op die Paardepoort pad.
 

Attachments

  • IMG_2988.JPG
    IMG_2988.JPG
    65 KB
  • IMG_2998.JPG
    IMG_2998.JPG
    93 KB
  • IMG_2996.JPG
    IMG_2996.JPG
    94.2 KB
  • IMG_2990.JPG
    IMG_2990.JPG
    67.9 KB
  • IMG_2986.JPG
    IMG_2986.JPG
    70.5 KB
  • IMG_2983.JPG
    IMG_2983.JPG
    70.1 KB
  • IMG_2950.JPG
    IMG_2950.JPG
    116.7 KB
  • IMG_2945.JPG
    IMG_2945.JPG
    73.9 KB
Thanks for sharing!

Lyk of julle lekker warm gekry het.

My bike gaan staan vir so paar maande. Rug operasie gehad. I'll be back. Stronger but smaller!!
 
Mense, dankie vir n awesome dag. Dit was nou rerig bevange!

Aan almal wat reelings getref het dankie, Bennie thx vd chow, skuld jou een.

Was n lang dag, harde dag, maar fantasties  :thumleft:

Wanneer is die next een  :biggrin:  :thumleft:
 
Twee bikes is op bakkies huis toe.

KLR, en hartseer om te se, my 1190  >:D
 
Right voor ek afsluit en gaan inkruip laat ek so laaste paar gevleulde word gooi. Dankie aan almal [Duks, Hitman, Jman, jaybiker, Jupiter (Leiding), AJALP, Martina, 10Klr, Maddoglips, Zain, Henry, Skaapkop vir die middagete (T-Bones)  :drif:, Ingelsman (fotograaf)] wat die dag moontlik gemaak het, glo ons gaan nog lekker saam ry in die jaar. Ek dink dit was n goeie opkoms, 13 bikes en 15 honne en Hitman sal jou nog deur neem onder Lake Mens (Darlington Dam) na Ibamba met n volgendekeer, dalk met die oorslaap in Mrt.

Bie en BENTEN, waar was julle? :patch: Grap Bie weet jy was besig maar jy sal moet opmaak wanneer ons daar kom kuier in Mrt wanneer dit bietjie koeler is.  :thumleft:
 

Attachments

  • IMG_3005.JPG
    IMG_3005.JPG
    84.4 KB
  • IMG_3007.JPG
    IMG_3007.JPG
    65.8 KB
  • IMG_3009.JPG
    IMG_3009.JPG
    69.3 KB
  • IMG_3020.JPG
    IMG_3020.JPG
    90 KB
  • IMG_3021.JPG
    IMG_3021.JPG
    84.4 KB
spoedvark said:
Thanks for sharing!

Lyk of julle lekker warm gekry het.

My bike gaan staan vir so paar maande. Rug operasie gehad. I'll be back. Stronger but smaller!!

Ja nee boet, daai wereld kan warm raak maar dit was darem nie te erg. Die veld lyk nou mooi na die reens maar dit gaan vinnig verander met Feb se bloedige hitte oppad, Bie sal beter kan kommentaar lewer.

Rug operasie  :eek7: eish man, jy gaan uitmis jong. Rus maar goed n mens wil nie kanse vat met so belangrike deel van jou liggaam nie, veral op jou ouderdom, plaas sit hulle n paar grease nipples in  :imaposer:  :pot:
 
Manic said:
Twee bikes is op bakkies huis toe.

KLR, en hartseer om te se, my 1190  >:D

Agnee, het daai plug moeilikheid gemaak oppad Steytlerville toe?
En KLR?  :eek7:
 
So smelt n 1190 tyre op n top end run  :laughing4:  :laughing4:

 
Top