Gysmanshoekpas

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Did the pass yesterday .... wow it was brilliant. Pretty technical at some spots but probably the most enjoyable pass ive ridden.
b017f2ef-808f-47cb-9303-a1e933a594e7.jpeg
 

Attachments

  • bb885e03-390c-44cd-bdab-b438e1bc1e5b.jpeg
    bb885e03-390c-44cd-bdab-b438e1bc1e5b.jpeg
    578 KB
Last edited:
Blykbaar kom die naam Suurbraak van die "sour brake", 'n tipe varing wat vollop daarlangs voorkom. Maar ja daai prentjie van 'n effens oorbediende bevolkingslid kom by 'n mens op!

Wel altyd baie netjies as mens daar deur ry. (y)
 
Het jy gesien wat kos huise nou daar. Gek man
Al gehoor dit raak 'n afpakplek vir vrygeestiges, boomdrukkers en -rokers, aanhangers van die dreadlock haarstyl, en ander hoogs-gekwalifiseerde maar werklose stinkies met ryk ouers.
 

Latest posts

Top