- Joined
- Mar 11, 2021
- Messages
- 725
- Reaction score
- 716
- Bike
- Triumph 955 Tiger
Al gehoor dit raak 'n afpakplek vir vrygeestiges, boomdrukkers en -rokers, aanhangers van die dreadlock haarstyl, en ander hoogs-gekwalifiseerde maar werklose stinkies met ryk ouers.Het jy gesien wat kos huise nou daar. Gek man
Jy moet oorweeg om die politiek te betree.....lekker gelag nou'n effens oorbediende bevolkingslid kom by 'n mens op!
Enter your email address to join: