Yay !! NOG 'n B-day vir my !! Waar is die prezzies en die party ?? :patch: . .
Nah, hierdie is nie my RR om af te eindig nie, maar wat ek wel kan sê is dat daar 'n 'n opvolg "ride" is, soos wat maar die norm is wanneer 2 mense mekaar ontmoet en "iets" vind waar daar dalk mutual interests kan...