Kop-eet by Loeries en nog ene by Verneukpan

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Heimer

Gentleman Dog
Staff member
Global Moderator
Joined
Nov 4, 2007
Messages
15,033
Reaction score
1,502
Location
Stilbaai
Bike
BMW R1200GS
Ek het min foto's geneem omdat my vingers erg vetterig was, so sal al die ander mense hulle foto's hier by sit asseblief

Ek leen ook 'n paar foto's vanaf die Verneukpan trip report.  :thumleft:

Hinksding trots met sy nuwe t-shirt

DSC01112.jpg

My voorgereg (later nog kerrie afval en rooster koek ge-eet) Kop en koek in dieselfde aand, besef ek nou  :mwink:

DSC01126.jpg

DSC01127.jpg

Simunye - we are (soon to be) one  :drif:

DSC01128.jpg

Bietjie rondgekyk in die kamer

DSC01130.jpg

JC se kop

IMG_0268.jpg

Reg vir die harsings eet

IMG_0270.jpg

Aasvoelkos

IMG_0277.jpg

Trotse nuwe t-shirt eienaar. Mooi so Pathfinder. Ons oorhandig hom soos 'n meriete sertifikaat.
(agter speel Mof klaar met 'n Underberg)

DSC01131.jpg

Dan is dit tyd vir poeding

IMG_0273.jpg

Ek het probeer ( en Ball & Chain het probeer) - maar daardie pot afval was genoeg vir 'n hele kampong. Ons kon hom nie op kry nie.
 
Pote en Rynet wat geen respek het vir ander mense se kos nie:

index.php

index.php

Ons bekendste kop-groupie. Eendag sal hy ook 'n ster wees   :3some:

index.php

Hierdie meisie was baie lief vir my, want ek het 'n been gehad. En nog een en nog een. Sy smul aan die skedel. Ware liefde - soos sjokolade vir 'n pastorie mamma.

index.php
 
Ek dink mens moet net vir Pote blinddoek en hom voer. Hy wil tog so graag  :drif: Ek hou hom op die lys vir die Old School kopeet.  :thumleft:
 
En toe bly daar een kop oor. Dis heeldag koud en ek pak hom in vir die panne. Mens weet nooit hoe laat jy aandete gaan kry nie.

Goeie plan.

Toe ek met hom begin, staan Mof nader. En JC

Maar ek is toe al klaar met die oogte, meeste van die tong en besig met die harsings.

Hulle help eet. Koue kop en sagte lams lippies. Dit was 'n goeie plan.

index.php

index.php

index.php

IMG_0377.jpg

IMG_0378.jpg

Dis was lekkerrrr. Gelukkig het ek twee UnderBergs saamgebring (nood voorraad) en hulle gaan goed af.

Die middag was mooi
 
Heimer

Wat is die afstand van Bellville af, Verneukpan toe en terug? +-
 
Belhammel said:
Heimer

Wat is die afstand van Bellville af, Verneukpan toe en terug? +-

Kortste direkte roete is via Middel pos - 600km soontoe en netsoveel terug.

Dis nou te laat om te gaan..  ;D
 
Ball and Chain said:
Weereens dankie vir my verrassing!

Jy's welkom. Pm my jou email adres en ek stuur jou instruksies om die logo op te sit.
 
Lyk of julle dit geniet het. . . Volgende keer join ek julle  ;)
 
I know one shouldnt pull your nose up at "food" yuk ...... what is is with you all
wanting to eat 'Kop" ...... ??? ??? ??? ???

I kno Laurika is also on with this up here....as long as you all enjoyed definitely NOT ON THIS
GAL's TO DO LIST    ??? ???  :mwink:
 
GO GIRL said:

Hmmm - het jy nog nooit kop ge-eet nie?  ???  >:D
 
Heimer said:

:spitcoffee: :imaposer:

Nou wanneer is GP kopkou samekoms?

Ek is very keen.
 
DirtRebell said:

As julle dit gereel kry, vlieg ek op en kom eet saam.

Chairman of dishounour  8)
 
DirtRebell said:
Heimer said:
GO GIRL said:
I know one shouldnt pull your nose up at "food" yuk ...... what is is with you all
wanting to eat 'Kop" ...... ??? ??? ??? ???

I kno Laurika is also on with this up here....as long as you all enjoyed definitely NOT ON THIS
GAL's TO DO LIST    ??? ???  :mwink:

Hmmm - het jy nog nooit kop ge-eet nie?  ???  >:D

:spitcoffee: :imaposer:

Nou wanneer is GP kopkou samekoms?

Ek is very keen.

Chat met Swart Gevaar. Hy wil 'n kopeet reël.

Heimer, hoekom vlieg ? Ons ry bike... kry jou op Colesberg.
 
jupiter said:

Sommer oor ek 'n klomp SAA airmiles redeem het en 'n kaartjie moet koop voor September. Maar daai lot gaan dit nooit voor dan regkry nie.

So dis  :thumleft: vir op ry  :)
 
Dan moet hulle net die timing regkry... hoe later in die jaar hoe beter.
 
jupiter said:
Ek dink mens moet net vir Pote blinddoek en hom voer. Hy wil tog so graag  :drif: Ek hou hom op die lys vir die Old School kopeet.  :thumleft:
Hey as ek belowe het ek sal 'n ding doen dan is dit 'n done deal  :thumleft: sal maar net moet lekker whiskey gooi voor die tyd  :biggrin:
 
A few of Abu's pictures stolen from here: https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=102355.0

Maans & Carrol

loeries00047.jpg

Pathfinder & Abu

loeries00048.jpg

Latest posts

Top