Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Harry the Buffalo

    2011 BMW GSA Fuel quick disconnect assembly!

    Hi All!! Have not been around for awhile but life took a few BAD turns! Things OK now! If anybody can help I'll appreciate?? I'm have been hunting on internet for a fuel quick disconnect assembly as mine started leaking as so many do! BMW wants to replace every thing and as you suspect at one...
  2. Harry the Buffalo

    Sulke Tyd!

    Geseende Kersfees en n BAIE voorspoedige 2017 vir julle almal! Cheers Dave (HtB)
  3. Harry the Buffalo

    HtB enne die PISSIE trip

    Nou mense julle moet weet met die ou kniegie se op is ekke mos nou op so n bietjie forced leave :thumleft: So ekke het n bietjie tyd op hanne en MOET besig bly!!! Ma ekke mag blykbaar nie rond beweeg nie so nou fok ekke maar so bietjie hier oppie ou forumpie rond! Toe gaan krap ekke toe maar...
  4. Harry the Buffalo

    HtB enne die ECO GS Challange

    Nou julle Maters hette nou al vir my ennie ou BUFFELTJIE gesien op onse ou land se teer paaie!!! En van julle wat gelukkig was! vir my enne die ou Buffeltjie op NAM se grond paaie :patch: :patch: :patch: NOU toe die KERELTJIE BAIE jonk was met soo 300Km op sy ou klokkie toe tackle ons mossie ou...
  5. Harry the Buffalo

    WHAT!!!! Is the wettest ride YOU ever HAD?

    "Limpopo!v Wolkbreuk!
  6. Harry the Buffalo

    HtB se SOLO TRIP!

    Hi Maters! Nou so 4 weke terug was ek en twee Mater veronderstel om Namibia aan te pak met die 4x4....maar na al 2 my Tjomas  uit gedraai het!!!! Besluit ek toe miskien is dit die ideale geleentheid om my "BANGGATGEID"te laat staan en bietjie oppe sole searching "SOLO" trip oppie ou BUffeltjie...
  7. Harry the Buffalo

    "HtB"se recovery TRIP

    OK!!!! Vir n hele rukkie was ek n bietjie van n sleeper hier op WD!!!!! Maar so n jaar of wat terug het ek ek en my "Wingman"op n bike trip gegaan!! OP daai stadium het die ou Buffeltjie se battery al flat geword daar innie garage!!!! Ekke hettie naby hom gekom nie want hy het vir my memories...
  8. Harry the Buffalo

    Uncle D (HtB) se "SOLO"bike trip!

    OK!! Waar gaan ek die storie begin???? So n paar maande gelede het ek.... MY BROER en Oscar besluit ons moet n NAM trip in die 4x4 gaan doen!!!! Al 3 van ons was in die oorlog en daar is baie plekkies in Noord Namibia wat ons n memory trip kan laat kry!!!!!! Veral as daar n vuurtjie is en die...
  9. Harry the Buffalo

    HtB verduidelik!

    Sedert my terug keer na die forum ń paar dae gelede het baie die vraag gekry!!! Waar was jy al die tyd??? Let me try to explain!  Vir die ouer garde wat my ken en onthou daar het iets in my lewe gebeur wat ALLES verander het!!! En aub ek soek geeeeen simpatie nie!!!! Vir die nuwe manne!!! Die...
  10. Harry the Buffalo

    Going back East

    Nou bietjie klaar gekuier in die Wes Kaap👍 Môre tot op Gariep....Sondag tot in Jo'Burg en Maandag terug tot in Phalaborwa!!! Nog n bike trip staan einde toe!!! Julle in die Wes Kaap het n baie mooi wêreld!!! Sien weer sometime👊
  11. Harry the Buffalo

    WHY do you RIDE?

    Sedert my "come back" na n motorfiets so 7 jaar terug!! Dis toe oudste uit eindelik besluit het om n wettige lisensie te kry😆 het ek nou al so 180 000 km gedoen!!! Eers op Buffel 1 (1200GS) so 120 000 km en nou op Buffel 2 (1200 GSA) so 53 000 km! As ek so by myselwers in daai helmit sit en dink...
  12. Harry the Buffalo

    Re-Intro

    Ek was so lank laas op die forum?? Seker maar net reg dat ek myself weer voorstel! Ek is Harry the Buffalo of dan HtB for short!! Nou op Port Alfred op ń 18 dae solo trip op die Buffel om kop skoon te maak!! Howzit aan al die ou hande en Hi!! Aan al die nuwe aankomelinge!! Bietjie BAIE meer bike...
  13. Harry the Buffalo

    Checking!!!!!

    Check net of daar nog beweging op herie Site is :peepwall: :peepwall: :peepwall: My magtig Honne hoe gaan dit met julle??? HtB  survive nog allie stront wat die lewe sy kant toe slinger :thumleft: :thumleft: :thumleft:
  14. Harry the Buffalo

    Get off you ASS and go Div TRIP Nam 2012

    Hi Manne en Mannine..................Ons is nou terug na ons ou trippie deur Namibia :thumleft: Net so met die wegval n bietjie oorie naam :patch:...Toe ons nou so in Vryburg sit oppad soontoe en conference hou na so 800+Km virrie eerste dag.....en na paar Jaggermesisters :mwink:.....of soos my...
  15. Harry the Buffalo

    Help tog BIETJIE HONNE!

    Ons gaan bietjie Namibia toe in Augustus en wil graag oorslaap in die Upington omgewing die aand van die 14de want ons moet die "offroad" tyres daar by BMW opsit...................waar is n nice plekkie daar om ons tente op te slaan ??? ??? Die aand vannie 15de will ons weer naby Noordoewer...
  16. Harry the Buffalo

    Harry TRANSFORMED!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

    Well it started 3 years ago again with "Harry the Buffalo 1".........................my LUV  again with the 2 wheeled breed :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft:..............He made life worth while again and although he carried me gallantly for 100 000Km proudly and still is a respected...
  17. Harry the Buffalo

    How to change you 1200GSA back tyre!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

    Heimer het my gereken ek het training nodig toe gaan kry training :imaposer: :imaposer: :imaposer: https://www.youtube.com/watch?feature=player_embedded&v=V0nrZadIQxA
  18. Harry the Buffalo

    Performance Controler vir ou Harry ??????????????????

    Hi ??? ??? ???Wie van ons forum vendors kan vir my een van hierie "PERFORMANCE CONTOLER" vir ou Harry verskaf.........................Harry is n 2011 GSA Dankie by voorbaat :thumleft:
  19. Harry the Buffalo

    N PYP virrie Buffel..........?

    Hi Manne ..................ek het so n paar sent omte blaas :thumleft: :thumleft: Ek wil graag die standaard pyp op 1200GSA (2011) vevang mette aftermarket ??? ???................Ek het gedink aan n Akro? ......of dalk die Remus? ........................Gee tog raad
  20. Harry the Buffalo

    Namibia......Seriaaaas?

    Ok Manne nou gaan ek my seker oop maak vir baie kakas.  Yes ons gaan Nam toe in Augustus ??? My droom is om van Suid na Noord te ry tot daar waar ons oorlog gemaak het en dan Oos deur die Caprivi en dan dwars af deur Botswana terug Phalaborwa toe :mwink: maar ek begin nou bietjie stress as ek...
Top