Uncle D (HtB) se "SOLO"bike trip!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Jul 19, 2010
Messages
2,295
Reaction score
1
Location
Phalaborwa
Bike
BMW R1200GS Adventure
OK!! Waar gaan ek die storie begin???? So n paar maande gelede het ek.... MY BROER en Oscar besluit ons moet n NAM trip in die 4x4 gaan doen!!!! Al 3 van ons was in die oorlog en daar is baie plekkies in Noord Namibia wat ons n memory trip kan laat kry!!!!!! Veral as daar n vuurtjie is en die J&B loop glad!!!! Ek het so n jaar terug vir myself n D4D gekoop en besluit toe ek sal hom "CUSTOMIZE :thumleft: :thumleft: :thumleft:"Die farking storie kos my toe n moerse klomp geld!!!!!!!................... Dis OMU suspention....................OL bumper!................8 ton winch!..............Onboard GPS!...............Mags! en moerse tyres om die unknown te tackle :peepwall: My double cab is toe reg!!!! Nou net laai en farkoff :patch: Maar soos onse ou lewe is deel hy toe vir ons kak kaarte :peepwall:  My BROEDER word Oupa en moet baby gaan help vang :laughing4: Oscar se finansies het hulle se gat gesien!!! EEEEEN daar sit ek :patch: No farking partners vir Nam ??? Nou Oudste issie gebreklik nie en besluit op slag!!!!! Die Buffeltjie staan in die garage en is BAIE lus om hom se bene bietjie te strek!!! Sooooo word die SOLO bike trip toe gebore :ricky: Ek het nog nooit alleen die pad aan gedurf nie!!! Maar ekke het met myself ernstig gesels en ons>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>EKKE en MYSELF!!! is mossie bang vir fokol nie!!!! Nou Oudste gaan traai om n ride report te skryf wat nie MOERSE close shaves gehad het nie en NIE al daai leeu kampe getrotseer het nie!! Ek het farking teer pad gery!!! Behalwe vir daai stukkie grond BASH toe!!!! EN weet julle fokkers wat!!!!! Ek het elke stukkie teer.....twisties.....sweepers geniiet!!!!!! Ek was happy.....happy...happy :3some: Nou volg die ride report oor die volgende paar dae!!! Want onthou ek is n moerse besige man :ricky: :ricky: :ricky: :ricky:
 
Top