HtB verduidelik!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Jul 19, 2010
Messages
2,295
Reaction score
1
Location
Phalaborwa
Bike
BMW R1200GS Adventure
Sedert my terug keer na die forum ń paar dae gelede het baie die vraag gekry!!! Waar was jy al die tyd??? Let me try to explain!  Vir die ouer garde wat my ken en onthou daar het iets in my lewe gebeur wat ALLES verander het!!! En aub ek soek geeeeen simpatie nie!!!! Vir die nuwe manne!!! Die detail is nie belangrik nie👌 Dit vat tyd!!! Wonde word gesond.... Maar letsels bly!! Ek is nou weer na 3 jaar reg om die lewe te face!!! En deel te wees van ń groep mense wat dink en voel soos ek! Ek het vir baie lank net die Buffel so bekyk in die motorhuis maar nie die hart gehad om op hom te klim nie!!! Nou is ek weer reg!!!! Want wat gebeur het kan mos maar saam jou op daai pillian seat ry!!! DIT is deel van jou en SAL nooit weg gaan nie!!! I have exept and decided to live for those that are left!!! And NOT for what could have been!!!!! HtB rides again met memories wat niemand ooit by hom kan weg neem nie!!! Hoop almal verstaan nou waar ek was👊
 
Top