HtB enne die PISSIE trip

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Jul 19, 2010
Messages
2,295
Reaction score
1
Location
Phalaborwa
Bike
BMW R1200GS Adventure
Nou mense julle moet weet met die ou kniegie se op is ekke mos nou op so n bietjie forced leave :thumleft: So ekke het n bietjie tyd op hanne en MOET besig bly!!! Ma ekke mag blykbaar nie rond beweeg nie so nou fok ekke maar so bietjie hier oppie ou forumpie rond! Toe gaan krap ekke toe maar innie argiewe en soek waffer trip het ekke nou nog nie oor gereport nie!!! Want onthou die ou BUFFELTJIe draf ten minste so 2 maal n jaar oppe overlander...................somewhere heen! Nou op die Pissie trip kan ekke nie onthou dat ek baie oppie forum was nie as gevolg van omstandighede :patch: :patch: So vir julle wat lus het en tyd het om te lees hie kom n ou RRtjie!!! Genoem die PISSIE trip van maart_2013 :peepwall: :peepwall:
 

Latest posts

Top