skywalker
Pack Dog
Het enige van jullemanne al n 1100 choke lever uitmekaar gemaak?
My pa sinne lyk nie lekker nie....... :-[
Waar is ook die beste plek om die gewone service items......olie , oliefilter,aircleaner ens aan te skaf?