Pensvel
Puppy
Is daar dalk 'n maklike manier om spots te bedraad op die fiets?
Trophy model.
Wonner net of daar nie reeds iets in sy harnas is wat ek kan gebruik nie.
Ek het die ligte reeds gemonteer, maar dit wil skynbaar nie werk voor ek die drade nie iewers koppel nie...