24 Sept BRAAIDAG wie gaan saam braai? WC

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Riebeeker

Race Dog
Joined
Mar 16, 2008
Messages
3,812
Reaction score
0
Location
Riebeek Kasteel
Bike
AJS (all models)
Die wat nie Springbok Rallye of CABC toe gaan nie en lus het vir 'n oornag trip steek jou hand op dan reel ons iets.

Ek het 'n plek waar ons gratis kan oornag tussen iewers en fokkol. (“the middle of nowhere")

Laat ons eers sien of daar belangstelling is dan gee ek meer besonderhede. (Pillion friendly) so as ma kla neem haar saam. Daar is water en spoel-toilet, maar dis dit.
 
Top