27 Junie Trip verneukpan toe

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

subie

Bachelor Dog
Joined
May 20, 2008
Messages
11,322
Reaction score
793
Location
Uitenhage
Bike
Honda XR125L
Hinksding organise n ride Verneukpan toe vir die 28ste Junie. Enige ouens vanaf Gauteng wat gaan, wat lus is vir ver grondpaaie?  Ek beplan so langs Botswana grens, Mcarthy's rest , Van Zylsrus, Upington ,Keimoes en Loeriesfontein te ry.
Het nog nie roete terug beplan nie. Ek sal seker al die woensdag of donderdag oggend ry. Ek is nie n ou wat baie stop en hou van ry.
Armgat kamplekke, braai en soetwyn is maar my ding op die pad. Sal grand eet by verneukpan :imaposer:
Gdb file onderaan. Werk nog aan hom.
 

Attachments

  • Verneukpan.gdb
    239.2 KB
Top