Jis ons besef nie altyd hoeveel genade mens ontvang nie, en ek het vandag by die werk met 'n kollega se kind, besef dat ons meer dankbaar moet wees vir wat ons het. Dankie Man from Nam, ek waardeer die inset.Man from Nam said:Duster dankie vir die baie mooi RR :thumleft:
Ek het ook Lodie se boek gelees en het voorheen ook van sy siekte gelees, maar het gedog hy is in remissie. Toe Jo Rust hier by one was het sy gese dit gaan beter met hom. Jammer om te hoor hy veg weer teen die kanker, maar dit is goed as hy so positief is.
Hy is in ons gebede. Dit was 'n baie mooi gebaar wat julle gedoen het vir hom en Kate.
Ons het so baie om voor dankbaar te wees en ek kan sien julle leef dit elke dag uit. Ons beplan ook die trip Malawi toe en jou rr gee baie waardevolle inligting. O Ja, daardie wit S10 lyk die part en is maar die mooiste fiets tussen die drie Hooohaaa!!!!
Kan nie wag vir die res nie.
Die boek se naam is "KATE", 'n Liefdesverhaal. Uitgewer is Ingrid Steggman van Door Twenty Two. Dis ook beskikbaar in sommige gewone boekwinkels. Hoop jy kry.TVB said:Baie sad om te lees van Lodie, n ware adventurer. Waar kan mens sy boeke koop, wie is die uitgewer?
Duster said:Die boek se naam is "KATE", 'n Liefdesverhaal. Uitgewer is Ingrid Steggman van Door Twenty Two. Dis ook beskikbaar in sommige gewone boekwinkels. Hoop jy kry.TVB said:Baie sad om te lees van Lodie, n ware adventurer. Waar kan mens sy boeke koop, wie is die uitgewer?