6 Day Namakwaland tour (lots of pictures)

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Blerry lekker. Another trip to add to the list! Geez we live in a beautiful country!
 
White Rhino said:
Bliksem that looked special  :deal:

When ideas and possibilities become a reality with a bunch of unknowns - true adventure  :thumleft:

Second post we're actually both drooling about the possibilities ;)

 
Losper, net n vragie.  Hoekom gooi julle die crashbar bags oor die voor kant as julle daardie dik sand ry.  Dit maak mos baie meer sin om daai sakke oor te gooi na die agterkant.

Moet net nie se julle wou die trip harder maak as wat nodig was :biggrin:
 
Hondsekierie, die rede is dat ons graag meer gewig op die voorwiel wil he vir beter traksie in die draaie. Ons het groot stukke gery wat hoespoed paaie ingesluit het (geen fotos van dit nie) en dit is waar ons voordeel trek. Oor die algemeen in die meeste ry toestande is meer gewig op die voorwiel altyd 'n goeie ding.
Behalwe as jy wil wheelie, dan is dit n slegte ding :lol8:
Op n ernstige noot, in die sand gedeeltes het ons maar net so klein bietjie meer terug gele na agter en die oor so bietjie meer gedraai om bike "geflout" te hou.
 
Net n belangrike punt met n Honda DTC of wat ookal mens die outomatic noem...
Moet nie probeer om hom te" rev" voor n toe hek nie  :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer:
 
ETS said:
Net n belangrike punt met n Honda DTC of wat ookal mens die outomatic noem...
Moet nie probeer om hom te" rev" voor n toe hek nie  :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer:
Wat gebeur? Maak die hek outomaties oop? ;) :lol8:
 
ChrisL - DUSTRIDERS said:
ETS said:
Net n belangrike punt met n Honda DTC of wat ookal mens die outomatic noem...
Moet nie probeer om hom te" rev" voor n toe hek nie  :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer:
Wat gebeur? Maak die hek outomaties oop? ;) :lol8:

:spitcoffee:


lekker RR, dankie vir die deel!
 
A few more photo's
 

Attachments

  • Photo%202017-08-20,%206%2040%2018%20PM.jpg
    Photo%202017-08-20,%206%2040%2018%20PM.jpg
    87.7 KB
  • Photo%202017-08-20,%209%2039%2057%20AM.jpg
    Photo%202017-08-20,%209%2039%2057%20AM.jpg
    106.1 KB
  • Photo%202017-08-20,%209%2055%2039%20AM.jpg
    Photo%202017-08-20,%209%2055%2039%20AM.jpg
    109.7 KB
  • Photo%202017-08-20,%209%2057%2057%20AM.jpg
    Photo%202017-08-20,%209%2057%2057%20AM.jpg
    115 KB
  • Photo%202017-08-21,%203%2028%2021%20PM.jpg
    Photo%202017-08-21,%203%2028%2021%20PM.jpg
    106.1 KB
  • Photo%202017-08-21,%207%2016%2005%20AM.jpg
    Photo%202017-08-21,%207%2016%2005%20AM.jpg
    76.3 KB
  • Photo%202017-08-21,%207%2020%2013%20AM.jpg
    Photo%202017-08-21,%207%2020%2013%20AM.jpg
    68.5 KB
  • Photo%202017-08-22,%208%2044%2007%20AM.jpg
    Photo%202017-08-22,%208%2044%2007%20AM.jpg
    126 KB
  • Photo%202017-08-23,%2012%2059%2039.jpg
    Photo%202017-08-23,%2012%2059%2039.jpg
    115.2 KB
  • Photo%202017-08-23,%2014%2002%2039.jpg
    Photo%202017-08-23,%2014%2002%2039.jpg
    116.7 KB
.
 

Attachments

  • Photo%202017-08-24,%2012%2019%2049.jpg
    Photo%202017-08-24,%2012%2019%2049.jpg
    118.1 KB
  • Photo%202017-08-24,%2012%2043%2053.jpg
    Photo%202017-08-24,%2012%2043%2053.jpg
    86.3 KB
  • Photo%202017-08-24,%2013%2045%2042.jpg
    Photo%202017-08-24,%2013%2045%2042.jpg
    92.3 KB
  • Photo%202017-08-25,%2008%2046%2032.jpg
    Photo%202017-08-25,%2008%2046%2032.jpg
    102.2 KB
  • Photo%202017-08-25,%2010%2017%2026.jpg
    Photo%202017-08-25,%2010%2017%2026.jpg
    71 KB
very , very nice . thanks for sharing............
 
Top