9 April PE - George Vervoer beskikbaar

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

grim101

Race Dog
Joined
Mar 26, 2012
Messages
2,514
Reaction score
750
Location
Oudtshoorn
Bike
AJS (all models)
Het 'n vervoer trip na PE op 28 Maart en het baie plek op my bakkie met die terugkomslag.

Kan selfs vir jou 'n waentjie ook reel as jy baie plek nodig het.

Sal die oggend voor 12 uit PE ry. As jy enige iets het wat jy wil vervoer he kontak my dan onderhandel ons oor 'n prys. Kan enige plek aflaai op die pad en in die George en omliggende dorpe .


Voorlopig loop my voertuig soos volg:

28 Maart = PE na George
30 Maart = George na Mosselbaai na George


Whatsapp/Bel/SMS

0721965608
 
Top