A SHORT GETAWAY -CRADOCK AREA

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Dankie vir 'n lekker RR Louis... dit het my nou net meer j%$s gemaak om te wil ry in daai geweste. Ek sal maar plan MOET maak
 
Ek het nou lekker BAIE fotos gekyk en BIETJIE gelees, net soos ek van 'n RR hou.
Dankie vir die RR, dit is regtig mooi wereld daar.
 
That's the end of our wonderful two days on the bikes, soon we will be back, there is some more tracks to explore.
Please take us with next time…. Done a few of those roads, but never enough… put together a small pack from slummies…
 
Baie dankie vir die deel, Visarende!
Ek het heerlik saamgery --- dit is dieselfde paaie wat ons gery het Desember '21 toe daardie dele van die OosKaap so grasgroen was.
Die Tarka-Bothapas en daardie hele vallei is een van die lekkerste stukke ry wat ek in baie jare gehad het.
Julle het die Waainekpas nie gery nie --- dit is die moeite werd om weer terug te gaan en dit te gaan ry. En sommer al daardie paaie weer te ry.
 
Nou sal ons MOET teruggaan 😊.
 
Bitter mooi en ek love daai tent kamp!!
Mens kan nie glo hoe lekker ons in daai tent gebly het nie. Die waaierverwarmer en warmwaterbottels wat in die tent was, het gesorg dat ons nie koud kry nie. Tentkamp gee net bietjie meer "bosgevoel" as 'n huisie-ding. Ons sal beslis weer daarheen gaan.
 
Baie dankie vir die deel, Visarende!
Ek het heerlik saamgery --- dit is dieselfde paaie wat ons gery het Desember '21 toe daardie dele van die OosKaap so grasgroen was.
Die Tarka-Bothapas en daardie hele vallei is een van die lekkerste stukke ry wat ek in baie jare gehad het.
Julle het die Waainekpas nie gery nie --- dit is die moeite werd om weer terug te gaan en dit te gaan ry. En sommer al daardie paaie weer te ry.
DAnkie GK, daai paaie was besonders gewees om te ry.
Ek het vermoed ek het hom misgery, sal weer op my kaart moet kyk waar ek verkeerd gery het, maar gaan beslis terug, ek sal die keer seker maak en ry hom raak. Ek het ook ''n ander roete uitgewerk wat anderkant Somerset uitkom, maar, dis was 'n alternatiewe roete, gaan hom dan ook sommer doen.
 
Altyd lekker so in die vlaktes. Dink daai ding van bikes trailer na n basis waarvandaan jy elke dag met n klein bike kan uitry is n treffer. Was nog altyd iets wat ek ook wou doen. Hierdie maak my weer lus om te probeer. Dankie vir die deel(y)
 
Dankie @Neo_za, ek het 'n kamptreiler gebou vir die doel, maar die tented kamp en die gewone kamp staamplek se prysverskil wat minimaal, toe besluit ons om net die gewone treiler te gebruik.

Hier is ons kamptreiler wat vir daai doel gebou is. (y)

20211207_084714.jpg
 
Truly blessed with dirt roads and great scenery here in SA :cool: The outdoors is calling.
 
Dankie @Neo_za, ek het 'n kamptreiler gebou vir die doel, maar die tented kamp en die gewone kamp staamplek se prysverskil wat minimaal, toe besluit ons om net die gewone treiler te gebruik.

Hier is ons kamptreiler wat vir daai doel gebou is. (y)

View attachment 776108
Ek het al gewonder of 'n mens 'n trailer kan bou vir 'n bike wat ook as 'n normal trailer of kamp tent gebruik kan word. Hierdie is baie slim, ek like dit.
 
Dankie @Neo_za, ek het 'n kamptreiler gebou vir die doel, maar die tented kamp en die gewone kamp staamplek se prysverskil wat minimaal, toe besluit ons om net die gewone treiler te gebruik.

Hier is ons kamptreiler wat vir daai doel gebou is. (y)

View attachment 776108
Vrek, daai is nou 'n lekker setup!!
 
Top