Daan lui vir Jaco Pieters by Rumax in CW. Daai conversion was R40 000 en kan aan meeste grondpad donor bikes gefit word. Baie populer nou is op kwad bikes vir die wingerd boere.2StrokeDan said:Lekker Chris! Geniune biker, al ry jy wat, ry sal jy.
Jou vriend se plek lyk baie netjies, ek sou baie graag meer oor daai E-TW wou uitvind, watter motor, batteries, beheerstelsel ens??
DUSTRIDERS said:Daan lui vir Jaco Pieters by Rumax in CW. Daai conversion was R40 000 en kan aan meeste grondpad donor bikes gefit word. Baie populer nou is op kwad bikes vir die wingerd boere.
Jaco se landlyn 023 342 6070.
Bike word gefit met n digitale dash met die ombouing. Volgens my vriend as jy flat taps ry kry mens so +- 60-70 kms uit die battery. As mens plaas spoed ry kry hy maklik 120 kms en meer.
As mens n plaasbike het watse enjin moeg is is hierdie ombouing dalk n som wat kan klop. Die klient verskaf die donor bike hulle verskaf die res.
Ek is al twee weke moeg na ek terug gekom het!! :lol8:Amos said:Lekker reis Chris, interessante roete. Klink my jy het amper meer geboer as gery!
LMG probleem is as ek by almal moet aandoen wat ek ken haal ek nooit weer huis nie!!! ;D :lol8:LMG said:Ai Chris, jy kan maar hier in Langebaan by my ook aanry . . .
Enter your email address to join: