Aangename Kennis ALMAL

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

THE JONA

Puppy
Joined
Feb 13, 2010
Messages
30
Reaction score
0
Location
Free State Bloemfontein
Bike
AJS (all models)
Hi!
Ja,  ek is 'n biker as dit eers in jou bloed is kry jy dit nie uit nie!!! :)
Ek het 'n 2008 Yamaha WR450F gery totdat ek haar moes verkoop :( en nou soek ek weer 'n fiets, ek het besluit op 'n Yamaha DT 125, ek word 16 so kan nie wag vir my lisensie nie!!! ;D My pa het 2 fietse 'n BMW R1200GS en 'n HP2 Enduro!

GOD Bless!
 

Latest posts

Top