Advies benodig : Noorde na Namibie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Munger

Pack Dog
Joined
Aug 13, 2013
Messages
145
Reaction score
0
Location
Wellington
Bike
AJS (all models)
Hi

Ek en 3 pelle beplan om die noorde van Namibie volgende jaar April te gaan toer. Ons wil so veel as moontlik grondpad doen en 'n tegniese pad of 2 sal nie skade doen nie. Ons gaan trailer tot in Windhoek om meer tyd in die noorde te kan spandeer. Ons het 10dae om die trip te doen waarvan 2 Kaapstad - Windhoek retoer sal wees.

Enige iemand wat dalk advies het of roetes wat ons nie moet mis nie sal waardeer word!

Cheers
Stiaan aka Munger
 

Latest posts

Top