Afchop op Thaba Nchu Berg

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Michiel

Race Dog
Joined
Jul 4, 2008
Messages
1,519
Reaction score
0
Location
Bloemfontein, Vrystaat
Bike
Kawasaki KLR 650
So ek het gehoor Thaba Nchu Berg is bekend as 'n erg tegniesse plastic bike roete.
Losper belowe al vir maande om my te gaan wys, maar geen verdere vordering
tot laas naweek...  >:D

Daar is twee roetes tot bo-op die berg. Die een maak gebruik van 'n 2-spoor padjie
wat tot amper bo loop en die ander roete is 'n regte plastic enkelspoor sommer so
reguit teen die berg uit en uiters tegnies.  :ricky:

So hier gaan ons. Draai die musiek lekker hard en geniet.

[flash=700,420]https://www.youtube.com/v/AC5ce-A0Nvg[/flash]
 
Nice video Michiel :thumleft: :thumleft:

Sure looks like you guys had a lot of fun.
 
That is good!! Very nice video of awesome riding terrain.
Michiel, a tip; you'll be soooo much smoother if you wore another riding shirt. :ricky:
 
Nice video. Liked the editing  :thumleft:
 
adv said:
Meer pret as Atlantis of hoe?

Ek weet darm nie so mooi nie, Atlantis is 'n baie baie spesiale plek. Defnetief meer adrenalien
as Atlantis. Oppad af het Carl Rawbeck sommer so loodreg teen die berg af geskiet en die
res van ons agterna. As klippe so groot soos sokkerballe so saam met jou begin af rol en jy
onwillekeurig versnel terwyl die motorfiets links en regs en weer links fishtail raak dit f*kk*n scary.

Gewoonlik praat ek myself moed in of vloek sommer so in my valhelm om die stress te verlig, maar
op hierdie oomblik kon ek nie eers 'n ou krag woordjie uiter nie!
 
Top