Air feul mix DIY sonder n Dyno

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Matie spero

Race Dog
Joined
Sep 17, 2012
Messages
647
Reaction score
0
Location
Pretoria
Bike
AJS (all models)
Ok so ek het nou al genoeg op die internet gelees oor jettttts en needles en hoe die carburator werk om enige mens naar te maak.

nou ek weet mens kry redelik baie lambda sensors vir so 1k tekoop, wat jou n volt lesing gee wat gemap word na n spesifieke AF mix.

Koppel dit aan n gewone multimeter en daar het jy n n manier om alles so op te stel dat jy die regte AF mix het reg deur die ref range.

het enige iemand al its sort gelyk gedoen, of an ander manier?

Of moet ek nou net ophou rond donner en die bike op die dyno gaan sit?

 
Top