Akory 'abe uit Madagaskar

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Blou Zebu

Grey Hound
Joined
Nov 2, 2007
Messages
6,902
Reaction score
6,671
Location
Antananarivo
Bike
Suzuki DR650
Dag Almal

Ek "lurk" al n hele ruk. Dag ek moet nou die maniere wat Ma my probeer leer het gebruik en dag se.

Ek het verlede week n 2006 DR650SE gekoop nadat ek 10mnde lank moes voetslaan omdat iemand my 350XT gesteel het!

Anyway hier is baie paadjies en dingetjies. Partykeer is die highway niks anders as n motorfiets droom nie!

J
 
Top