Al die Overberg honde kom ry Sondag 2 Feb n draai Infanta toe

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Kees

Pack Dog
Joined
Dec 31, 2012
Messages
112
Reaction score
0
Location
onrus
Bike
KTM 1190 Adventure
Ons wil lekker vroeg by mekaar kom Engin Garage Sandbaai afrit Sondag oggend 2de Feb .
Kom ons mik vir 7h00, maar 8h00 moet ons ry.
Dit sal lekker wees om n nuwe klomp honde te ontmoet.
Daar is soveel Adventure riders in die area en ons weet nie eers van mekaar nie.
Hier is nou n geleentheid om kennis te maak.
Hoofsaaklik grond paaie NATUURLIK!!
 
Top