Angola,2011-Wilde weste op sy beste!Fluit-fluit, storie is uit!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Jinne, julle ouens weet hoe om die pap dik aan te maak. Volgende keer moet julle nou net nie weer die belangrikste ding vergeet om saam te vat nie, vir my ::)
 
Ongeflippenfnokkingelooflik manne .  :thumleft: :thumleft: :thumleft:
 
Daarshy, da kommit nou !!! Synde dat ek my grootste angste in my lewe by dieselfde akker beleef het, kan ek bietjie verstaan wat daar in julle se koppe moes aangaan het. Soveel so dat ek skoon 'n los magie ontwikkel het terwyl ek hier lees. Respek ouens - kannie wag vir die res nie - Thanks
 
Lekker lag ek vir Nico se 'entrance' met die 1200.  :biggrin:

Julle manne het iets uit die boonste klas reggekry.   :thumleft:
 
Daai foto van die spgokit lyk nie reg nie. Staan die BM se sprockets maar almal so skwif? Pete, jy kan BAIE maklik 25KGS en meer verloor. Koop n XT600 :mwink:
Maar ernstig nou, dis wanneer hierdie tipe van ding gebeur dat jy sien wat jy het in ry pelle. Mooi hoe die ouens jou bygestaan het.
 
Ja nee kyk, daai is nogal 'n challenge...  Ek het self al so 'n ligte benoudheid beleef in daai gang, maar julle weet hoe om dit in die oortreffende trap te doen.....  Ek geniet die verhaal met heimwee....

IMGP0624.jpg
 
Ongelooflik! Baie respek vir julle mannemoed, nie almal het die guts vir so iets nie.
Die indrukke wat dit op julle eie onderbewussyne gelaat het sal darem sekerlik sorg vir 'n paar
angswekkende nagmerries in die toekoms  :biggrin:
 
White Rhino said:
Weskus, Ek kry a klomp "how's your aunties!" in plaas van fotos...
Ja dit is oor al die anner donners ook die rr lees.
 
WESKUSSSSSSSSSSSSSSSSSSSSS .................. ek kan nie fliek kyk nie ..................... die prentjies is weg ........................  ??? ??? :'( :'( :'( :'(
 
Geen probleem hier nie.  :thumleft:

 
Legadema said:
Heimer said:
Geen probleem hier nie.  :thumleft:
Nou toe...Jy wat slim, is help ons asb !!!

Wel ek het net die blad oopgemaak, toe werk hy.  ???

Telkom HomeDSL

EK weet nie wat julle probleem is nie..., maar ek dink nie dis photobucket wat nie werk nie. Seker ISP verwant (maar ek raai)
 
Jippiieeeeeeeeeeeeeeeeeee ............................ daar kom die prentjies ....................  :thumleft: :thumleft:
 
Top