Brakenjan
Race Dog
Daai spanfoto is classic!!! :imaposer: :imaposer: :imaposer:
Dankie - geniet dit nou moerse!!
Dankie - geniet dit nou moerse!!
weskus said:Thanks manne, sal kyk of ek kan klaarmaak tot by Fos voor die nwk...Dan los ons die 'Climax' of Visa Versa vir volgende week..
Sien die attachment...hoop dis reg of werk. Hierdie is die oorspronklike roete. Ons het net nie die stukkie roete noord van Namibe tot by Forado gedoen nie agv die bikes wat in die stadium nie meer 100% was nie. Ons het ook nie by Ruacana uitgegaan soos oorspronklik beplan nie, maar wel bietjie oos daarvan by Omahenene. Die roete vanaf Ruacana tot by Tombua (Tombwa) is egter 100% gevolg soos op die mapsource kaart.Crossed-up said:Hey Bob, you can attach a MapSource .gdb file to a post if you like. It's probably the only way we'll get to do such a brilliant trip.
Fender, dis die probleem, hy laat niks uit nie, maar vertel n groot klomp k@k by.Fenderbender said:weskus said:Thanks manne, sal kyk of ek kan klaarmaak tot by Fos voor die nwk...Dan los ons die 'Climax' of Visa Versa vir volgende week..
Is reg so mater , solank jy net alles vertel en niks uitlaat nie . :thumleft:
Jy kan aangaan maat, ek't "regtig" baie werk, ek sê nie net so nie...Legadema said:Fender, dis die probleem, hy laat niks uit nie, maar vertel n groot klomp k@k by.Fenderbender said:weskus said:Thanks manne, sal kyk of ek kan klaarmaak tot by Fos voor die nwk...Dan los ons die 'Climax' of Visa Versa vir volgende week..
Is reg so mater , solank jy net alles vertel en niks uitlaat nie . :thumleft:
Belangrikste nou, is om kalm te blyweskus said:Jy kan aangaan maat, ek't "regtig" baie werk, ek sê nie net so nie...Legadema said:Fender, dis die probleem, hy laat niks uit nie, maar vertel n groot klomp k@k by.Fenderbender said:weskus said:Thanks manne, sal kyk of ek kan klaarmaak tot by Fos voor die nwk...Dan los ons die 'Climax' of Visa Versa vir volgende week..
Is reg so mater , solank jy net alles vertel en niks uitlaat nie . :thumleft:
Legadema said:Belangrikste nou, is om kalm te blyweskus said:Jy kan aangaan maat, ek't "regtig" baie werk, ek sê nie net so nie...Legadema said:Fender, dis die probleem, hy laat niks uit nie, maar vertel n groot klomp k@k by.Fenderbender said:weskus said:Thanks manne, sal kyk of ek kan klaarmaak tot by Fos voor die nwk...Dan los ons die 'Climax' of Visa Versa vir volgende week..
Is reg so mater , solank jy net alles vertel en niks uitlaat nie . :thumleft:
Enter your email address to join: