Angola,2011-Wilde weste op sy beste!Fluit-fluit, storie is uit!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
chrisL said:
CJ said:
Wat was Oom Bob se sigaret verbruik per km.?

:) :)
Ek dink nie da was veel kans vir rook op die trip nie!! :biggrin:
As Bobsie op spoed is loop hy soos die vaal hel, ek dink hyt nogal baie tyd gehad om n dampie te slaan terwyl hy wag vir die res van die span .  :mwink:
 
Ek wag alweer !!!!!!!!!!!!!!! Kom nou tjom !
ps... befok sover !  :thumleft:
 
Nail biting stuff!

One hell of an adventure! 

That Doods Akker sure tried hard to live up to its reputation  :eek: 

Real pity about the damage to the 800 just at the crucial time.  At least you managed to drag the bikes up out of the reach of the sea :thumleft:
 
Dit moet defnitief n trip wees wat n mens eeendag vir jou klein kinders kan vertel ....gooi nog maar rek dit uit sodat die storie nog lekker lank kan aanhou!!!
 
Nee kyk, julle manne se afvalle kook nie sag nie.

Saluut Dewald en Oom Bob, julle is legends in da making!!!

:notworthy: :notworthy: :notworthy: :notworthy: :notworthy:
 
rr raak net beter....seker soos Dewald se rooi wyn  :imaposer:
 
Legadema said:
CJ said:
Wat was Oom Bob se sigaret verbruik per km.?

:) :)
Verseker minder as Dewald se wyn misbruik per km !
:laughing4: :laughing4: :imaposer: :imaposer: daai sal ek met oorgawe glo!!!
 
Rickus said:
Legadema said:
CJ said:
Wat was Oom Bob se sigaret verbruik per km.?

:) :)
Verseker minder as Dewald se wyn misbruik per km !
:laughing4: :laughing4: :imaposer: :imaposer: daai sal ek met oorgawe glo!!!
Ja soos Dewald altyd se, n goeie wynmaker proe gereeld aan sy wyn en lyk my sommer baie gereeld, maar ekt nog nie gesien dat Bob met tabak boer nie.... :peepwall: :pot:
 
Ag nee man!  Nou voel al my bike trips soos 'n uitstappie 7-11 toe met 'n Vuka poegie!  :'(
 
Ja Heti...ek dink jy het die spyker daar op die kop geslaan. Kan nie wag om te sien hoe daai sprocket ge "mechanic" word  :drif:
 
So 'n bietjie geskiedenis voor ek vertel vertel...Hierdie skeepswrak is die Consortium Alpha, hierdie outjie het gesink laat 90's, dink 99. Die boot is van hout gebou (regtig asemrowend mooi op sy dag gewees) in ons eie Saldanha-baai en hierdie tog na Luanda was sy 1ste grootte, en ook die laasste. Daar is fotos op by die lodge net nadat hy gestrand het, hulle het vir 2 weke probeer om dit weer terug te sleep, maar die resources was maar effens..
IMG_0310.jpg

Hierdie een is die Venessa Seafood, 'n Chinese skip wat hier op die rotse geloop het, apparently 'n dronk kaptein (wetie hoe waar dit is nie), hierdie skip het nog 5jr terug hoog-en droog op die strand gelê, dis nou omtrent heel toegespoel met sand..
IMG_3032.jpg

Dan is daar ook die storie van die klomp honde wat agtergebly het by Baía dos Tigres (Tiger Bay) nadat 'n groot storm in die laat 60's die varswater pyplyn verwoes het en die mense van die vissergemeenskap van ongeveer 50huise die eiland verlaat het. Die honde word nou as wildehonde gesien wat eintlik afstamelinge van die visser-honde was. Lyk glo soos Ridgebacks en leef van seevoëls, robbe en dan glo ek hulle suip seker maar seewater  :peepwall:
 
Top