Anvill Bash Ride Report thread

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
[flash=600,400]https://www.youtube.com/v/6r6IdmOkQcw?version=3[/flash]
 
Archangel your video makes me wanna go ride now,
this was very un-Wilddoggish of you not to stop when some-one has fallen all of the dogs I know will at-least stop to take some  photies    ::)
 
En al die tyd dog ek die stukkie 2 spoor sandpad was so 500m!
 
Frannarossi said:
En al die tyd dog ek die stukkie 2 spoor sandpad was so 500m!

Ja nee op 'n GSA op die Reccie ride het dit 10km gevoel tydens die BASH of my Dakar bike het dit soos 500m gevoel.
 
Pappa Skaap said:
Archangel your video makes me wanna go ride now,
this was very un-Wilddoggish of you not to stop when some-one has fallen all of the dogs I know will at-least stop to take some  photies    ::)

Can I just get the credits right ?    :laughing4:

Cameraman - MellowJo on his 1150GS
Editor - Archangel

Nice job Arch ..... glad you could fix the camera angle ....  :thumleft:
 
daai pad het die Saterdag soos die local Pick 'n Pay gelyk soos daar by elke 2de persoon omtrend iets uit geval het
 
MellowJo said:
Pappa Skaap said:
Archangel your video makes me wanna go ride now,
this was very un-Wilddoggish of you not to stop when some-one has fallen all of the dogs I know will at-least stop to take some  photies    ::)

Can I just get the credits right ?    :laughing4:

Cameraman - MellowJo on his 1150GS
Editor - Archangel

Nice job Arch ..... glad you could fix the camera angle ....   :thumleft:

Ek wou jou nie embarrass deur jou naam by daai skewe kamera angle te sit nie.  :ricky:

BTW. Daar was klaar 3 mense wat besig was om te help om daai "mother ship" op te tel, plus die kameras het gerol!  ;)
 
Hier is die 2de deel. Dis ook lank, so moenie dit kyk as jy vinnig verveeld raak of baie werk het nie.  :deal:

[flash=600,400]https://www.youtube.com/v/3xn_tx9EOCA?version=3[/flash]
 
Daar is stickers by Dux vir die Kaapnaars wat by die bash was.
Dhere is stickers by Dux for de Capies what was by de bash.
Mahala, Forniet.

Weereens dankie Dodo.
Fanks again uncle.

Die van julle wat nie naby Dux of R-O-VRat bly nie, pm my jou adres en ek pos die plakker.
 
Ou Leatherpants kyk bietjie die eerste video op so 9 minute.

Mof hoe lyk dit wie was die dorste ou of grootste rek. vir die naweek.
 
RASSIE 800GS said:

Hehe  :mwink:

En Mof wanneer kry ons ons rekeninge ? ek wil betaal vir my chips en wors :thumleft:

Ps van my wolklere en my warmwatersakke ruik nog steeds na skaap ,al het ek dit al paar maal gewas , lekkkkkkkker  :biggrin:
 
Archangel said:
MellowJo said:
Pappa Skaap said:
Archangel your video makes me wanna go ride now,
this was very un-Wilddoggish of you not to stop when some-one has fallen all of the dogs I know will at-least stop to take some  photies    ::)

Can I just get the credits right ?    :laughing4:

Cameraman - MellowJo on his 1150GS
Editor - Archangel

Nice job Arch ..... glad you could fix the camera angle ....   :thumleft:

Ek wou jou nie embarrass deur jou naam by daai skewe kamera angle te sit nie.  :ricky:

BTW. Daar was klaar 3 mense wat besig was om te help om daai "mother ship" op te tel, plus die kameras het gerol!   ;)

Ek wou nog se^ Arch en Pappa Arch dankie vir die cool video  :thumleft: :thumleft:
 
Rynet said:
RASSIE 800GS said:
Ou Leatherpants kyk bietjie die eerste video op so 9 minute.

Mof hoe lyk dit wie was die dorste ou of grootste rek. vir die naweek.
Hehe  :mwink:

En Mof wanneer kry ons ons rekeninge ? ek wil betaal vir my chips en wors :thumleft:

Ps van my wolklere en my warmwatersakke ruik nog steeds na skaap ,al het ek dit al paar maal gewas , lekkkkkkkker  :biggrin:

Daar was niks vir jou opgeskryf nie. PM my maar met als wat jy skuld. Dia ander het al omtrent almal betaal.
 
Mof said:

Ps het dit definitief erens ingeskryf , maar sal jou gou pm  :thumleft:
 
Archangel said:
Hier is die 2de deel. Dis ook lank, so moenie dit kyk as jy vinnig verveeld raak of baie werk het nie.  :deal:

2 moments in 11 minutes:
1 KTM cuts across while dodging a closed gate
2 skapies amper bokveld toe at 10:20.
 
Voorlopige report:

Tot dusver staan ons op R2000 wins wat na Tau toe gaan. Daar is nog 'n paar honderd rand op pad en en ek kort 3 T-shirts op die stock take. Check bietjie of jy een gevat het en nog nie betaal het nie, asb.

Verder is ek stadig maar seker besig om van die orige drank wat ek nie kon teruggee nie ontslae te raak(die vent wat gesê het ek kan los bottels teruggee het blykbaar nie geweet waarvan hy praat nie, net vol bokse kon teruggaan.  :xxbah: ). Dit kan tot R4500 byvoeg!

Als inaggenome nou nie veel van 'n vaalkol op 'n Dakar begroting nie, maar darem ook nie net 'n tyre nie.

Welwillendheid ervaar en die begin van 'n nuwe tradisie: Priceless!
 
Mof ek is moerse jammer maar ek het vergeet om vir my hemp te betaal. Ek sal more oggend die betaaling in jou rekening maak.

Glad to see we generated a small profit, better than nothing !!!
Why not just see if you can sell off the extra dop to the WD's???
 
Mof said:
Voorlopige report:

Tot dusver staan ons op R2000 wins wat na Tau toe gaan. Daar is nog 'n paar honderd rand op pad en en ek kort 3 T-shirts op die stock take. Check bietjie of jy een gevat het en nog nie betaal het nie, asb.

Verder is ek stadig maar seker besig om van die orige drank wat ek nie kon teruggee nie ontslae te raak(die vent wat gesê het ek kan los bottels teruggee het blykbaar nie geweet waarvan hy praat nie, net vol bokse kon teruggaan.  :xxbah: ). Dit kan tot R4500 byvoeg!

Als inaggenome nou nie veel van 'n vaalkol op 'n Dakar begroting nie, maar darem ook nie net 'n tyre nie.

Welwillendheid ervaar en die begin van 'n nuwe tradisie: Priceless!
Mof....i would not take that from your grog supplier. Any full bottles back are acceptable...well here anyway! We all over cater just in case & this oke should know that or is he niks gewoond?
 
Top